by Jaco Thom | 1 Okt 2023 | Deuteronomium, Lees die Bybel saam met my
As jy die gebooie van die Here jou God gehoorsaam en sy wil doen, sal Hy jou in stand hou as sy heilige volk soos Hy met ’n eed aan jou beloof het. (vers 9) Ons weet goed dat dit nie so eenvoudig is dat as jy die Here dien, alles met jou goed sal gaan, en as jy Hom...
by Jaco Thom | 30 Sep 2023 | Deuteronomium, Lees die Bybel saam met my
Wanneer jy deur die Jordaanrivier trek op pad na die land toe wat die Here jou God aan jou gee, moet jy groot klippe opstapel en hulle met kalk afwit. (vers 2) Dis merkwaardig op hoeveel maniere die Here die Israeliete gehelp het om te onthou dat hulle sy volk is. Die...
by Jaco Thom | 29 Sep 2023 | Deuteronomium, Lees die Bybel saam met my
Jy moet vrolik wees oor al die goeie dinge wat die Here jou God aan jou en jou huis gegee het – jy en die Leviete en die vreemdelinge wat by jou is. (vers 11) Ek was in my bediening telkens verbaas oor hoeveel misverstand en selfs wrewel daar by lidmate bestaan oor...
by Jaco Thom | 28 Sep 2023 | Deuteronomium, Lees die Bybel saam met my
In Israel kry hy dan die naam Huis van die Uitgetrekte Sandaal. (vers 10, 2020-vertaling) Die swaershuwelik is om twee redes ingestel. ’n Weduwee was destyds in groot moeilikheid as sy nie ’n kind gehad het wat vir haar kon sorg nie. ’n Vrou het nie regstatus gehad...
by Jaco Thom | 27 Sep 2023 | Deuteronomium, Lees die Bybel saam met my
Wanneer ’n man met ’n vrou trou, kan dit gebeur dat hy haar nie meer liefhet nie omdat hy iets onbetaamliks aan haar gevind het. Dan mag hy ’n skeibrief skryf en dit vir haar gee en haar uit sy huis uit wegstuur. (vers 1) Met hierdie bepaling het Moses dit moeiliker...
by Jaco Thom | 26 Sep 2023 | Deuteronomium, Lees die Bybel saam met my
Geen Ammoniet of Moabiet mag lid van die gemeente word nie. Niemand uit hulle nageslag mag ooit lid van die gemeente word nie, selfs nie eers een van die tiende geslag nie. (vers 3) Die vyandskap tussen Israel en die Ammoniete en Moabiete spruit uit die tyd toe dié...