Hoofstuk van die dag: Job 42:7-17

Hoofstuk van die dag: Job 42:7-17

Nadat Hy met Job gepraat het, het die Here vir Elifas die Temaniet gesê: “Ek is kwaad vir jou en jou twee vriende, want julle het nie die waarheid oor My gepraat soos my dienaar Job nie. (vers 7) Elifas, Bildad en Sofar was nie kwaadwillig in hulle gesprekke met Job...
Hoofstuk van die dag: Job 42:7-17

Hoofstuk van die dag: Job 38-39

Toe het die Here vir Job aangespreek uit ’n stormwind uit … (38:1) Uiteindelik verbreek God die stilte. Hy doen dit in twee groot diskoerse (Job 38 – 39, en 40 – 41). Hy reageer nie op Job se aantygings nie, maar Hy bevind Job ook nie skuldig (soos die vriende...
Hoofstuk van die dag: Job 42:7-17

Hoofstuk van die dag: Job 36-37

Ja, dit staan vas: My woorde is nie leuens nie; iemand met volmaakte kennis is hier by jou. (36:4, 2020-vertaling) ’n Mens is so half verslae as jy lees hoe Elihu oor homself dink. Hy beskik oor volmaakte kennis (36:4)! Dis niks anders nie as matelose hubris. Dit is...
Hoofstuk van die dag: Job 42:7-17

Hoofstuk van die dag: Job 35

… as jy sondig, wat doen dit aan God, as jy baie keer oortree, hoe raak dit Hom, as jy sonder sonde is, wat baat dit Hom, wat kry Hy van jou? Jou sonde raak jou medemens en jou onskuld raak jou medemens. (vers 6-8) Elihu verstaan nie God se hart nie. Ons sonde...
Hoofstuk van die dag: Job 42:7-17

Hoofstuk van die dag: Job 34

Elihu het voortgegaan: “Hoor wat ek te sê het, julle wat die wysheid het, luister na my, julle wat die kennis het. (vers 1-2) Elihu het die hele karakter van die vriende se gesprek met Job verander. Waar hulle hom vermaan het en probeer oortuig het van hulle siening...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.