Hoofstuk van die dag: Job 33

Hoofstuk van die dag: Job 33

Dan openbaar God Hom aan die mens en dreig dat Hy hom sal straf om hom van verkeerde dade af weg te hou en hom van hoogmoed te weerhou. (vers 16-17) Anders as die ander (ouer) vriende, huiwer Elihu nie om Job oneerbiedig op die naam te noem nie (vers 1 en 31). Hy dink...
Hoofstuk van die dag: Job 33

Hoofstuk van die dag: Job 32

Maar dit is die gees in die mens wat die mens insig gee, die gees wat van die Almagtige af kom. (vers 8) Ná die heel eerste “sinode” van die vroeë kerk maak die vergadering hulle besluit bekend deur te sê: “Die Heilige Gees en ons het besluit …” (Hand 15:28)....
Hoofstuk van die dag: Job 33

Hoofstuk van die dag: Job 31

Maar vir die ramp wat God nou gestuur het, is ek bang, teen sy majesteit kan ek niks doen nie. (vers 23) Job sluit sy saak af (vers 35, 40) deur hom op sy onskuld te beroep, en op sy dade van trou teenoor sy medemens (vers 13-23). Volgens die Here Jesus se eie...
Hoofstuk van die dag: Job 33

Hoofstuk van die dag: Job 30

Ek roep na U om hulp, maar U antwoord my nie. (vers 20) Job, wat eens op ’n tyd ’n gesiene man was wat almal se respek afgedwing het, word nou verguis en gespot, selfs deur die laagste klasse van die samelewing (vers 12). Hy beskryf sy liggaamlike toestand grafies...
Hoofstuk van die dag: Job 33

Hoofstuk van die dag: Job 28

Maar vir die mens het Hy gesê: “Kyk, ontsag vir die Heer, dit is wysheid, en om van kwaad weg te bly, is insig.” (vers 28, 2020-vertaling) Hoewel dit lyk asof hierdie lied oor die wysheid Job se woorde is, verskil die rustige trant van die lied met Job se andersins...
Hoofstuk van die dag: Job 33

Hoofstuk van die dag: Job 27

Daarom kan ek nooit toegee dat julle reg het nie: tot my dood toe sal ek volhou dat ek onskuldig is. (vers 5) Job hou vol dat sy gewete hom nie pla nie omdat hy onskuldig is. Daarmee sê hy nie dat hy sonder sonde is nie, maar dat hy reg lewe voor God. Solank die asem...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.