by Jaco Thom | 18 Apr 2020 | Josua, Lees die Bybel saam met my
Die Here het vir Josua gesê: “Ek gaan Jerigo, sy koning en sy soldate nou in jou mag oorgee.” (vers 2) Gister het ons gesien hoe die Aanvoerder van die Here op die toneel verskyn, en in Josua 6 sien ons wat gebeur wanneer Hy die oorleg veg. Josua en sy mense hoef...
by Jaco Thom | 17 Apr 2020 | Josua, Lees die Bybel saam met my
“Nee,” sê die man, “ek is die aanvoerder van die leër van die Here. Daarom is ek hier.” (vers 14) Josua 5 vertel vir ons hoe die Israeliete hulle moes voorberei om die Beloofde Land in besit te neem: nie deur hulle wapens reg te kry nie, maar deur besny te word as...
by Jaco Thom | 16 Apr 2020 | Josua, Lees die Bybel saam met my
“As julle kinders eendag hulle pa’s vra: ‘Wat beteken daardie klippe?’ moet julle die kinders inlig en sê: Israel het op droë grond deur hierdie Jordaanrivier gegaan. Die Here julle God het die Jordaan se water voor julle laat opdroog …” (vers 21-23) Ons land...
by Jaco Thom | 15 Apr 2020 | Josua, Lees die Bybel saam met my
“Wanneer julle sien die Levitiese priesters dra die verbondsark van die Here julle God, moet julle van julle staanplekke af vertrek en die ark volg, sodat julle kan weet watter pad om te gaan, want julle het nie vantevore met dié pad langs gegaan nie. Maar daar moet...
by Jaco Thom | 14 Apr 2020 | Josua, Lees die Bybel saam met my
… julle God, die Here, is God, bo in die hemel en onder op die aarde. (vers 11) Sjoe, dis nogal ’n mondvol, en dit boonop van ’n vreemdeling! ’n Mens kan dit byna nie glo dat sy so goed ingelig was nie. Sy het alles geweet van hoe die Here deur wonders die...
by Jaco Thom | 13 Apr 2020 | Josua, Lees die Bybel saam met my
Wees veral sterk en baie vasberade in die uitvoering van die wet wat my dienaar Moses jou beveel het. Moet daarvan nie links of regs afwyk nie. Dan sal jy voorspoedig wees, waar jy ook al gaan. (vers 7) Josua moes baie groot skoene volstaan. Hy het immers die...