by Jaco Thom | 15 Okt 2023 | Lees die Bybel saam met my, Lukas
Toe die Here haar sien, het Hy haar innig jammer gekry en vir haar gesê: “Moenie huil nie!” (vers 13) Ons leer Jesus hier ken as die Een met ’n hart vir mense in nood (vers 13). Sy eerste reaksie toe hy die weduwee sien, was om haar te troos, want sy hart het gebreek...
by Jaco Thom | 14 Okt 2023 | Lees die Bybel saam met my, Lukas
Geseënd is julle wat arm is, want aan julle behoort die koninkryk van God. (vers 20) Jy sal aanvoel dat dit nie hier bloot gaan om ryk en arm nie. Alle arm mense gaan beslis nie reguit hemel toe nie. En nie alle ryk mense se plek is klaar bespreek in die hel nie. Want...
by Jaco Thom | 13 Okt 2023 | Lees die Bybel saam met my, Lukas
Jesus klim toe in een van die skuite, die een wat aan Simon behoort, en vra hom om dit ’n entjie van die oewer af weg te stoot. Nadat Hy gaan sit het, het Hy die skare van die skuit af geleer. (vers 3) ’n Mens kan natuurlik nooit té gerus wees dat jy uitgelos gaan...
by Jaco Thom | 12 Okt 2023 | Lees die Bybel saam met my, Lukas
Hy het by die koppenent van die bed gaan staan en die koors bestraf. (vers 39) Ná Jesus se konfrontasie met Satan in die woestyn het hy Jesus vir ’n tyd lank met rus gelaat (vers 13). Maar Satan verdwyn nie van die toneel nie. Dis asof hy alle moontlike trawante...
by Jaco Thom | 11 Okt 2023 | Lees die Bybel saam met my, Lukas
(Johannes) het deur die hele Jordaanstreek gegaan en verkondig: Bekeer julle en laat julle doop en God sal julle sondes vergewe. (vers 3) ’n Mens kan jou nogal verwonder oor die presiese manier waarop Lukas Jesus se geboorte in Luk 2:1, en die begin van sy openbare...
by Jaco Thom | 10 Okt 2023 | Lees die Bybel saam met my, Lukas
Skielik was daar saam met die engel ’n hemelse menigte wat God loof … (vers 13, 2020-vertaling) Die hart van enige ouer wil bars van trots by die geboorte van ’n kindjie, en jy nie kan wag om dié nuus met jou vriende te deel nie. Iets daarvan staan ook in Lukas...