by Jaco Thom | 9 Okt 2023 | Lees die Bybel saam met my, Lukas
Daarom, geagte Teofilus, het ook ek dit goedgedink om self alles stap vir stap van voor af noukeurig te ondersoek en dit in volgorde vir u neer te skryf … (vers 3, 2020-vertaling) Anders as die ander Evangeliste, begin Lukas met ’n verduideliking vir sy...
by Jaco Thom | 8 Okt 2023 | Lees die Bybel saam met my, Lukas
Kyk na hierdie kort video om ’n goeie oorsig oor die eerste deel van die Lukas-Evangelie te kry: Views:...
by Jaco Thom | 4 Apr 2021 | Lees die Bybel saam met my, Lukas
Ons het so gehoop dat dit Hy is wat Israel sou verlos. Maar boonop is dit vandag al die derde dag vandat die dinge gebeur het. (vers 21) Verwarring, teleurstelling, ’n warboel van emosies. Dís hoe die dissipels was op daardie eerste Paassondag. Eers ontdek Jesus se ma...
by Jaco Thom | 3 Apr 2021 | Lees die Bybel saam met my, Lukas
Pilatus het toe besluit dat aan hulle eis voldoen moes word. (vers 24) Pilatus het geweet Jesus is onskuldig; trouens, hy het dit self drie maal gesê (vers 4, 14 en 22). Selfs Herodes Antipas kon nie skuld in Hom vind nie (vers 15). Tog stuur Hy Jesus na Golgota. Sy...
by Jaco Thom | 2 Apr 2021 | Lees die Bybel saam met my, Lukas
Toe antwoord Hy hulle: “Kyk, net soos julle die stad ingaan, sal ’n man wat ’n kruik water dra, julle ontmoet. Gaan saam met hom tot in die huis waar hy ingaan …” (vers 10) Wanneer ’n mens die hoofstuk met aandag lees, kan jy beswaarlik ongeroerd bly. ’n Mens...
by Jaco Thom | 1 Apr 2021 | Lees die Bybel saam met my, Lukas
As hierdie dinge begin gebeur, staan dan regop en lig julle kop op, want dan is julle verlossing naby. (vers 28) “Hierdie dinge” waarvan die Here hier praat, is die wêreld wat op sy kop gaan staan, en alles is deurmekaar. Die klimaat sal net nie meer dieselfde wees...