Hoofstuk van die dag: Lukas 12

Hoofstuk van die dag: Lukas 12

Toe sê Hy vir hulle: “Pas op en wees op julle hoede vir elke vorm van gierigheid, want ’n mens se lewe is nie afhanklik van die oorvloed van sy besittings nie.” (vers 15) Ek was geskok toe ek onlangs lees hoeveel die grootbaas van ’n bekende supermarkgroep kry – R64m...
Hoofstuk van die dag: Lukas 12

Hoofstuk van die dag: Lukas 11

Jesus was êrens op ’n plek besig om te bid. Toe Hy klaar was, sê een van sy dissipels vir Hom: “Here, leer ons bid, soos Johannes ook sy volgelinge geleer het.” (vers 1) Die Ons Vader is natuurlik nie die enigste gebed wat ons kan bid nie; dit wil net ’n raamwerk wees...
Hoofstuk van die dag: Lukas 12

Hoofstuk van die dag: Lukas 10

En tog moet julle nie bly wees net omdat die geeste hulle aan julle onderwerp nie, maar wees veral bly omdat julle name in die hemel opgeskryf is. (vers 20) Ná die suksesvolle sending van die twee en sewentig dissipels, kom hulle vol blydskap terug (vers 17). Die...
Hoofstuk van die dag: Lukas 12

Hoofstuk van die dag: Lukas 9

(Moses en Elia) het in hemelse glans verskyn en met Hom gepraat oor sy uittog wat Hy in Jerusalem sou voltooi. (vers 31) Daar is drie dinge wat ons hier moet raaksien. *Een:* Ons sien Jesus hier soos Hy werklik is – heilig, heerlik, God! En al kan ons Hom nie met ons...
Hoofstuk van die dag: Lukas 12

Hoofstuk van die dag: Lukas 8

Toe het al die inwoners van die gebied van die Geraseners vir Jesus gevra om van hulle af weg te gaan omdat hulle baie bang was. Hy het toe in die skuit geklim en teruggegaan. (vers 37) Ná die genesing vra die mense Jesus om weg te gaan omdat hulle vir Hom bang was....
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.