by Jaco Thom | 27 Feb 2023 | Lees die Bybel saam met my, Markus
Op pad Jerusalem toe het Jesus voor hulle uit geloop. Dit het die dissipels verontrus en die mense wat agterna gekom het, laat bang word. (vers 32) Die spanning in Jesus se kring begin oplaai. Hulle is op pad Jerusalem toe vir die paasfees, en Jesus het al by twee...
by Jaco Thom | 26 Feb 2023 | Lees die Bybel saam met my, Markus
Toe het sy voorkoms voor hulle oë verander … (vers 2) Hier sien ons ’n kant van die Here Jesus waarop ons nie genoeg ag slaan nie. Hy is immers God wat mens geword het en onder ons kom woon het, sê Joh 1:14. Ons sukkel om die twee kante bymekaar te hou – God én...
by Jaco Thom | 25 Feb 2023 | Lees die Bybel saam met my, Markus
Hy het egter omgedraai, na sy dissipels gekyk en vir Petrus berispe. “Moenie in my pad staan nie, Satan,” het Hy gesê, “want jy dink nie aan wat God wil hê nie maar aan wat die mense wil hê.” (vers 33) Christus se kruisdood is moeilik om te verstaan. Petrus weier om...
by Jaco Thom | 24 Feb 2023 | Lees die Bybel saam met my, Markus
Maar Hy het vir haar gesê: “Wag dat die kinders eers klaar eet, want dit is nie mooi om die kinders se kos te vat en vir die hondjies te gooi nie.” (vers 27) Jesus vat sy dissipels noord, ver buite die grense van Galilea. Waarskynlik het Hy ’n geleentheid gesoek om te...
by Jaco Thom | 23 Feb 2023 | Lees die Bybel saam met my, Markus
Is hy dan nie ’n timmerman, ’n seun van Maria en die broer van Jakobus, Joses, Judas en Simon nie? En is dit dan nie sy susters wat hier by ons woon nie?” Die mense wou niks van Hom weet nie. (vers 3) Wat hier met Jesus gebeur het, is nie so vreemd nie. ’n Mens se...
by Jaco Thom | 22 Feb 2023 | Lees die Bybel saam met my, Markus
Daarna sê Hy vir haar: “Dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede. Wees vir goed van jou kwaal genees!” (vers 34) “Dogter, _jou geloof_ het jou gered.” Natuurlik was dit nie haar geloof nie. Dit was Christus. Maar, en dit is wat Jesus hier bedoel, dit het tog...