Hoofstuk van die dag: Matteus 4

Hoofstuk van die dag: Matteus 4

Die versoeker het toe gekom en vir Hom gesê: “As U die Seun van God is, sê hierdie klippe moet brood word.” (vers 3) Hoekom is dit so erg om aan ’n versoeking toe te gee? Wat is nou so erg daaraan om brood uit klip te maak? Jesus het tog later brood en vis gemaak om...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.