Hoofstuk van die dag: Numeri 36

Hoofstuk van die dag: Numeri 36

Geen grond van die Israeliete mag van die een stam op ’n ander oorgaan nie, want elke Israeliet moet vashou aan sy deel van die stam se grond. (vers 7) In Num 27 het ons gesien dat die dogters van Selofgad ook stamgrond kon kry omdat hulle pa nie seuns gehad het nie....
Hoofstuk van die dag: Numeri 36

Hoofstuk van die dag: Numeri 35

Sê vir die Israeliete hulle moet in die gebiede wat hulle besit, vir die Leviete stede gee om in te woon, en ook weiveld rondom die stede. (vers 2) In Israel was daar net een heiligdom. Tydens die woestyntyd was die heiligdom, of tent van ontmoeting, in die middel van...
Hoofstuk van die dag: Numeri 36

Hoofstuk van die dag: Numeri 34

Die Here het vir Moses gesê: […] “Dit is die grense van julle hele land.” (vers 1,12) Die beloofde land is op hierdie stadium natuurlik nog net ’n belofte; dis nog nie ingeneem nie. Dié taak het op Israel gewag onder leiding van Josua, Moses se opvolger. Maar...
Hoofstuk van die dag: Numeri 36

Hoofstuk van die dag: Numeri 32

En nou kom julle, sondaarsgeslag, net soos julle voorvaders destyds, en julle maak die Here nog meer kwaad vir Israel. (vers 14) Die Engelse spreekwoord lui: “Once bitten, twice shy.” Dit sien ons in Moses se reaksie op die versoek van die stamme Ruben en Gad om grond...
Hoofstuk van die dag: Numeri 36

Hoofstuk van die dag: Numeri 31

Die Here het vir Moses gesê: “Die Israeliete moet die Midianiete straf vir wat hulle julle aangedoen het. Daarna sal jy sterwe.” (vers 1-2) Ons dink graag aan God as ’n vriendelike, gulhartige God, lankmoedig en gou om te vergewe. En dis ook reg so, want God ís so. In...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.