by Jaco Thom | 13 Aug 2023 | Lees die Bybel saam met my, Numeri
As iemand aan die Here ’n gelofte doen of met ’n eed ’n verpligting op hom neem, mag hy sy woord nie breek nie; hy moet hom aan alles hou wat hy beloof het. (vers 2) Hier is twee beginsels ter sake. Die eerste is dat ’n gelofte nie veronderstel is om in isolasie...
by Jaco Thom | 12 Aug 2023 | Lees die Bybel saam met my, Numeri
Dit is dan die brandoffers, die graanoffers, die drankoffers en die maaltydoffers wat julle in julle feestye vir die Here moet bring, julle gelofteoffers en vrywillige offers. (vers 29:39) Die voorgeskrewe offers van Israel het die feit baie deeglik beklemtoon dat die...
by Jaco Thom | 11 Aug 2023 | Lees die Bybel saam met my, Numeri
Selofgad se dogters het gelyk. Jy moet beslis vir hulle hulle eie grond tussen dié van hulle pa se familie gee. Gee vir hulle die grond wat hulle pa sou gekry het. (vers 7) Om te verstaan wat agter die Selofgad-dogters se versoek lê, moet ons weet dat dogters...
by Jaco Thom | 10 Aug 2023 | Lees die Bybel saam met my, Numeri
Ná die ramp het die Here vir Moses en vir Eleasar seun van die priester Aäron gesê: “Neem ’n sensus op van die hele volk Israel, van elke Israeliet van twintig jaar en ouer wat vir militêre diens geskik is. Julle moet dit familiegewys doen.” (vers 1-2) Dié sensus kom...
by Jaco Thom | 9 Aug 2023 | Lees die Bybel saam met my, Numeri
Terwyl Israel in Sittim was, het van die Israelitiese mans met Moabitiese vrouens gemeenskap gehad. (vers 1) Balak het geweier om die ooreengekome waarsêersloon aan Bileam te betaal (24:11). Uit 24:25 wil dit lyk of Bileam druipstert terug is na sy land, maar dit is...
by Jaco Thom | 8 Aug 2023 | Lees die Bybel saam met my, Numeri
Ek sien hom, maar hy kom nie nou al nie, ek kyk na hom, maar hy is nie naby nie, daar kom ’n ster uit Jakob, daar staan ’n heerser in Israel op. Hy verpletter die voorkop van Moab, hy vernietig al die opstandiges. (vers 17) God open Bileam se oë nou (vers 15,16) om...