Hoofstuk van die dag: Numeri 23

Hoofstuk van die dag: Numeri 23

Bileam het geantwoord: “Ek moes tog presies kom sê wat die Here my voorgesê het.” (vers 12) Die intrige tussen Bileam, ’n nie-Israelse profeet, Balak, die Moabitiese koning, en die Here, die God van Israel, verdiep. Bileam is vasgevang tussen God en Balak. Uiteindelik...
Hoofstuk van die dag: Numeri 23

Hoofstuk van die dag: Numeri 22

Daardie nag verskyn God toe aan Bileam en sê vir hom: “Die manne het nou gekom om jou te kom haal. Gaan saam met hulle, maar jy mag net doen wat Ek vir jou sê.” (vers 20) Die verhaal van die waarsêer Bileam en sy donkie is in misterie gehul. Bileam is ’n vreemde...
Hoofstuk van die dag: Numeri 23

Hoofstuk van die dag: Numeri 21

Moses het toe ’n koperslang gemaak en dit op ’n paal gesit. As iemand wat deur ’n slang gepik is, na die koperslang opkyk, het hy bly leef. (vers 9) Wat maak God met mense wat mor en kla en uitvaar teen sy sorg en liefde? Die antwoord is nogal ontstellend vir ons wat...
Hoofstuk van die dag: Numeri 23

Hoofstuk van die dag: Numeri 20

Toe lig Moses sy hand op en hy slaan die rots twee keer met die kierie. Daar het baie water uitgekom, en die volk en hulle vee het gedrink. (vers 11) Moses was die hele tyd die teiken van die aanvalle en verwyte van sy volksgenote. Dit het al in Egipte begin (Eks 5:21...
Hoofstuk van die dag: Numeri 23

Hoofstuk van die dag: Numeri 18

Die Here het vir Aäron gesê: “In hulle land sal jy nie erf nie; ‘n erfdeel sal daar nie vir jou tussen hulle wees nie. Ek is jou erfdeel, jou erfenis tussen die Israeliete.” (vers 20) Moses begin in hierdie hoofstuk om die ampspligte van priesters en Leviete...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.