Hoofstuk van die dag: Numeri 11

Hoofstuk van die dag: Numeri 11

Maar die Here het vir Moses gesê: “Dink jy Ek het nie die mag nie? Jy sal nou self sien of my woord bewaarheid word of nie.” (vers 23) Moses het twee probleme gehad. Hy kon nie sy werklas hanteer nie. En hy was moedeloos, want hy kon nie die volk help met hulle...
Hoofstuk van die dag: Numeri 10

Hoofstuk van die dag: Numeri 10

In die tweede jaar, op die twintigste van die tweede maand, het die wolk opgetrek van die tabernakel met die getuienis af. (vers 11) Ná ’n verblyf van meer as ’n jaar by Sinaï, breek die tyd aan dat Israel haar reis na Kanaän voortsit. Dit moes nie ’n baie lang reis...
Hoofstuk van die dag: Numeri 9

Hoofstuk van die dag: Numeri 9

Moses het toe vir hulle gesê: “Wag tot ek verneem het wat die Here oor julle beveel.” (vers 8) Die berig oor die reëlings vir die tweede paasfees (vers 1-14), asook die berig oor die wolk bo die tabernakel (vers 15-23) vertel van Israel se gehoorsaamheid en...
Hoofstuk van die dag: Numeri 8

Hoofstuk van die dag: Numeri 8

Die kandelaar is so gemaak: van die voetstuk af tot by die kroonblare is dit van geslae goud. (vers 4) Die sewearmkandelaar, oftewel menora (vers 1), wat in die vorm van ’n gestileerde boom of plant gemaak is (vgl die kroonblare in vers 4), roep assosiasies van lewe...
Hoofstuk van die dag: Numeri 7

Hoofstuk van die dag: Numeri 7

Telkens wanneer Moses in die tent van ontmoeting ingegaan het om met die Here te praat, het hy die stem van die Here met hom hoor praat. Die stem het van die deksel af gekom tussen die twee gerubs uit, die deksel op die ark waarin die getuienis was. So het die Here...
Hoofstuk van die dag: Numeri 6

Hoofstuk van die dag: Numeri 6

Wanneer iemand, ’n man of ’n vrou, ’n besondere nasireërgelofte aflê om hom aan die Here te wy, moet hy hom weerhou van wyn en bier. (vers 2-3) Die bepalings rondom die nasireërgelofte het die gebruik onder Israeliete gereguleer, maar die gebruik self het waarskynlik...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.