by Jaco Thom | 20 Jul 2023 | Lees die Bybel saam met my, Numeri
Die priester moet haar dan nader bring en in die teenwoordigheid van die Here laat staan. (vers 16) Ons sal vandag heelwat vrae oor die metode hê waarop die waarheid vasgestel is, o.a. oor die feit dat slegs die vrou se woord só getoets is. Maar met een aspek van...
by Jaco Thom | 19 Jul 2023 | Lees die Bybel saam met my, Numeri
Op die bevel wat die Here deur Moses gegee het, is hulle getel en is aan elkeen sy besondere taak en verantwoordelikheid toegewys. (vers 49) God is ’n God van orde (1 Kor 14:33). Wanneer die Israeliete versit het, moes alles van die heiligdom volgens God se streng...
by Jaco Thom | 18 Jul 2023 | Lees die Bybel saam met my, Numeri
Moses, Aäron en Aäron se seuns het aan die oostekant voor die tabernakel, voor die tent van ontmoeting, kamp opgeslaan. (vers 38) Hierdie hoofstuk beklemtoon die heiligheid van God, en die noodsaak dat die Israeliete hulle afstand van die heiligdom moes behou. Hulle...
by Jaco Thom | 17 Jul 2023 | Lees die Bybel saam met my, Numeri
Die Israeliete moet kamp opslaan, elkeen by sy vaandel, by sy familieteken. Hulle moet die kamp rondom die tent van ontmoeting opslaan, so ’n entjie daarvandaan. (vers 2) Die Israelitiese kamp is met groot presisie opgeslaan in die vorm van ’n vierkant. Aan elke sy...
by Jaco Thom | 16 Jul 2023 | Lees die Bybel saam met my, Numeri
Altesaam was die getelde Israeliete 603 550. (vers 45) Die getal weerbare Israeliete het geleerdes al lelik laat kopkrap. Saam met die vroue, kinders en slawe sou hulle dan tussen 2 en 3 miljoen mense wees.Dis nie só ver van Egipte na Kanaän nie. Met 2 miljoen mense...
by Jaco Thom | 15 Jul 2023 | Lees die Bybel saam met my, Numeri
Kyk gerus na hierdie kort video om ’n oorsig oor die boek te kry: Views:...