Hoofstuk van die dag: Numeri 17

Hoofstuk van die dag: Numeri 17

Die Here sê toe vir Moses: “Sit Aäron se kierie terug voor die getuienis, en bêre dit as teken vir die opstandiges. So moet jy ’n einde maak aan hulle verset teen My …” (vers 10) Die instruksies in die boek Numeri dui alles daarop dat God ’n God van orde is (vgl...
Hoofstuk van die dag: Numeri 17

Hoofstuk van die dag: Numeri 16

Bowendien het jy ons nie gebring na ’n land toe wat oorloop van melk en heuning nie, en ook nie vir ons lande en wingerde gegee nie. Wil jy hierdie mense aanhou mislei? Ons sal nie kom nie! (vers 14) Die boek Numeri is soos ’n spieël wat voor ons opgehou word, sodat...
Hoofstuk van die dag: Numeri 17

Hoofstuk van die dag: Numeri 15

Die Here het toe vir Moses gesê: “Die man moet beslis sterwe. Die hele gemeente moet hom buite die kamp met klippe doodgooi.” (vers 35) Gestenig, en dit omdat hy op die sabbat hout bymekaargemaak het? Dit klink darem baie erg. Hoekom het God dit beveel? Dit was darem...
Hoofstuk van die dag: Numeri 17

Hoofstuk van die dag: Numeri 14

Nie een van julle sal die land betree wat Ek met ’n eed aan julle as woonplek beloof het nie, behalwe Kaleb seun van Jefunne, en Josua seun van Nun. (vers 30) Die Israeliete se optrede is só verbysterend dat ’n mens dit skaars kan glo. Onthou, dis húlle wat skaars ’n...
Hoofstuk van die dag: Numeri 17

Hoofstuk van die dag: Numeri 13

Ons was in ons eie oë soos koringkrieke; ons was soos muggies in hulle oë. (vers 33b, 2020-vertaling) Die twaalf verkenners was dit eens: die land Kanaän was presies wat God gesê het dit is – ’n vrugbare land wat oorloop van melk en heuning (vers 27). Net twee van...
Hoofstuk van die dag: Numeri 17

Hoofstuk van die dag: Numeri 12

Mirjam en ook Aäron het teen Moses uitgevaar oor die Kussiet wat hy as vrou geneem het. Ja, hy het ’n Kussiet as vrou geneem! (vers 1, 2020-vertaling) Moses se Kussitiese (swart) vrou kan ’n tweede vrou wees van wie ons andersins niks weet nie. Die naam Kusan was...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.