by Jaco Thom | 16 Okt 2024 | 1 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Eintlik is julle saak al klaar verlore, omdat julle hofsake met mekaar het. Waarom ly julle nie liewer onreg nie? Waarom laat julle julle nie liewer te kort doen nie? (1 Kor 6:7) In ons moderne samelewing het hofsake iets alledaags geword. Die howe kan nie byhou met...
by Jaco Thom | 15 Okt 2024 | 1 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Wat ek geskryf het, was dat julle nie moet omgaan met iemand wat homself ’n gelowige noem, maar wat onsedelik of geldgierig of ’n afgodsdienaar of kwaadprater of dronkaard of bedrieër is nie. Met so iemand moet julle nie eens saam eet nie. (1 Kor 5:11) Een van die...
by Jaco Thom | 14 Okt 2024 | 1 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Daarom spoor ek julle aan: Volg my voorbeeld! (1 Kor 4:16) Ek het eenkeer, toe ek iets oor die huwelik geskryf het, my eie geseënde huwelik voorgehou as voorbeeld. Party gemeentelede het my dit ernstig verkwalik en daarvan beskuldig dat ek dink my huwelik is beter as...
by Jaco Thom | 13 Okt 2024 | Lees die Bybel saam met my, Psalms
Hy wat onberispelik wandel en doen wat reg is, wat met sy hele hart die waarheid praat … (Ps 15:2) Oor die jare het twee ekstreme standpunte ontwikkel as antwoord op die vraag van die digter in vers 1. Aan die een kant was daar mense wat die heiligheid van God só...
by Jaco Thom | 12 Okt 2024 | 1 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
… elkeen se werk sal aan die lig kom. Die dag wanneer Christus kom, sal dit duidelik word. Die dag kom met vuur, en die vuur sal die gehalte van elkeen se werk toets. (1 Kor 3:13) Daar was ’n tyd toe ek gedink het, solank ek in Jesus as my Verlosser glo, is die saak...
by Jaco Thom | 11 Okt 2024 | 1 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Die mens wat nie die Gees van God het nie, aanvaar nie die dinge van die Gees van God nie. Vir hom is dit onsin. Hy kan dit ook nie verstaan nie, omdat dit geestelik beoordeel moet word. (1 Kor 2:14) Ek was al dikwels verstom oor mense se totale onvermoë om dít wat...