by Jaco Thom | 3 Okt 2024 | Handelinge, Lees die Bybel saam met my
Na ’n paar dae het Feliks en sy Joodse vrou, Drusilla, vir Paulus laat haal om meer van hom te hoor oor die geloof in Christus Jesus. (Hand 24:24) Wat ’n fantastiese geleentheid vir Paulus om die evangelie van Jesus Christus aan die goewerneur te verkondig! En wat ’n...
by Jaco Thom | 2 Okt 2024 | Handelinge, Lees die Bybel saam met my
Die Sadduseërs ontken dat daar ’n opstanding uit die dood is en dat daar engele en geeste bestaan, maar die Fariseërs aanvaar wel albei hierdie dinge. (Hand 23:8) Paulus was ’n goed opgeleide Fariseër voordat hy tot bekering gekom het. Die Fariseërs se siening oor die...
by Jaco Thom | 1 Okt 2024 | Handelinge, Lees die Bybel saam met my
… die Here (het) vir my gesê: ‘Maak gou en gaan dadelik uit Jerusalem weg. Die mense hier sal nie aanvaar wat jy oor My getuig nie.’ (Hand 22:18) Uit Lukas se vertelling weet ons dat Paulus heftige teenkanting van die Jode gekry het toe hy ná sy bekering na Jerusalem...
by Jaco Thom | 30 Sep 2024 | Handelinge, Lees die Bybel saam met my
… hulle is almal met hulle vrouens en kinders saam met ons tot buitekant die stad. Ons het op die strand gekniel en gebid en van mekaar afskeid geneem. (Hand 21:5-6) In die jongste Kerkbode vertel ds Jan Lubbe in sy gereelde rubriek “Uit my kerkdagboek” van ’n dogter...
by Jaco Thom | 20 Sep 2024 | Handelinge, Lees die Bybel saam met my
Maar nou vertrou ek julle aan God toe en aan die woord van sy genade. Die woord is magtig om julle op te bou en julle in die seëninge te laat deel wat Hy aan al die gelowiges as erfdeel belowe het. (Hand 20:32) In vers 17 e.v. groet Paulus die kerkraad van Efese, die...
by Jaco Thom | 19 Sep 2024 | Handelinge, Lees die Bybel saam met my
So het die woord van die Here sy krag getoon en al hoe verder versprei. (Hand 19:20) Wat in Efese gebeur het, is ’n wonderwerk. Vanuit die bediening daar het die hele Klein-Asië van die Here Jesus gehoor (vers 10). Dit het selfs die verkoop van silwer beeldjies van...