Hoofstuk van die dag: Psalm 6

Hoofstuk van die dag: Psalm 6

Neem my weer onder u sorg, Here, en red my lewe. Help my, want U is getrou. (vers 5) ’n Mens beleef dikwels ’n afsydigheid van God wanneer jy bewus raak van jou eie sondigheid, soos in hierdie psalm gebeur. Die digter noem nie sy sonde by die naam nie, maar impliseer...
Hoofstuk van die dag: Psalm 6

Hoofstuk van die dag: Psalm 5

Maar laat almal wat by U skuil, bly wees, laat hulle altyd jubel. U beskerm dié wat u Naam liefhet, en hulle juig oor U. (vers 12) ’n Predikant uit my kinderdae het sy kanselgebed telkens afgesluit deur die Here te dank vir die voorreg van aanbidding. Dit het vir my...
Hoofstuk van die dag: Psalm 6

Hoofstuk van die dag: Psalm 4

Die Here hoor as ek na Hom roep. As jy ontsteld raak, moenie sondig nie; dink in stilte daaroor na as jy gaan lê, en laat dit daarby! (vers 4-5) In hierdie aandgebed is daar twee gemoedstemmings. Eers word die sake wat ’n mens gedurende die dag onrustig gemaak het, in...
Hoofstuk van die dag: Psalm 6

Hoofstuk van die dag: Psalm 3

As ek gaan lê, slaap ek goed; ek word ook weer wakker, want die Here sorg vir my. (vers 6) Psalm 3 is ’n goeie voorbeeld van ’n klaaglied (’n psalm waarin die digter by die Here sy lot bekla, maar ook aan die Here vasgryp vir uitkoms).Die digter wil ons oorreed om in...
Hoofstuk van die dag: Psalm 6

Hoofstuk van die dag: Psalm 2

Dit gaan goed met almal wat by Hom skuiling soek. (vers 12) Psalm 2 sluit ten nouste by Psalm 1 aan. In Psalm 1 word die regverdige, wat sy vreugde in die wet van die Here vind, gekontrasteer met die goddelose, wat van God en sy gebod niks wil weet nie. In Psalm 2...
Hoofstuk van die dag: Psalm 6

Hoofstuk van die dag: Psalm 1

Waarlik, die Here lei die regverdiges op hulle pad, maar die pad van die goddeloses lei tot ondergang. (vers 6) Op die oog af stel die psalm ons voor ’n eenvoudige keuse: ’n lowergroen, goed-versorgde vrugteboom (vers 3) of kaf (vers 4). Maar dit word moeiliker as jy...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.