by Jaco Thom | 5 Nov 2022 | Lees die Bybel saam met my, Psalms
Mag ons seuns wees soos plante wat hoog groei in hulle jeug, ons dogters soos hoekpilare, uitgebeitel soos vir ’n paleis. (vers 12) Ná my worsteling met dié psalm kan ek verstaan hoekom ’n predikant in ’n preek oor Ps 144 liries geraak het oor “ons dogters soos...
by Jaco Thom | 4 Nov 2022 | Lees die Bybel saam met my, Psalms
Moet tog nie ’n regsaak teen my begin nie, want niemand wat leef, is voor U onskuldig nie! (vers 2) Hierdie boetepsalm kon netsowel in die Nuwe Testament gestaan het. As ’n mens oor jou eie lewe dink (en eerlik met jouself is), besef jy, soos die digter, dat jy in die...
by Jaco Thom | 3 Nov 2022 | Lees die Bybel saam met my, Psalms
Ek roep na U om hulp, Here, ek sê: “U is my toevlug, buiten U het ek geen deel in die land van die lewendes nie! (vers 6) Die opskrif van die psalm sê Dawid het dit geskryf toe hy in die spelonk was, in die tyd toe hy vir Saul gevlug het. Jy kan dit gerus lees in 1...
by Jaco Thom | 2 Nov 2022 | Lees die Bybel saam met my, Psalms
Hou my gedagtes weg van verkeerde dinge, dat ek nie in sonde verval saam met manne wat onreg doen nie, en dat ek nie deelneem aan hulle feeste nie. (vers 4) As ’n mens tussen die lyne lees, wil dit voorkom of die digter probeer wegbreek van mense in wie se kring hy...
by Jaco Thom | 29 Sep 2022 | Lees die Bybel saam met my, Psalms
Ek weet, die Here behartig die regsaak van die hulpelose, Hy sorg vir die reg van die arme. (vers 13) Die spreekwoord sê die pen is magtiger as die swaard. Die tong is egter nóg magtiger. Dawid stem met my saam. Hy sê mense blaas vyandskap aan; hulle tonge is so...
by Jaco Thom | 28 Sep 2022 | Lees die Bybel saam met my, Psalms
Here, U sien dwarsdeur my, U ken my. (vers 1) Toe ek in die weermag was vir my kapelaansopleiding, het ons kursusleier graag in die moederskamer gesit (ons het in die kerk klas gehad). Daar kon hy ons dophou, maar ons kon hom natuurlik nie sien nie. Jy kon nooit weet...