by Jaco Thom | 14 Des 2023 | Lees die Bybel saam met my, Rigters
Ons betoog is tog dat ’n mens vrygespreek word omdat hy glo, nie omdat hy die wet onderhou nie. (3:28) Om te glo, beteken dat ons ook, soos die Israeliete van ouds by die offeraltaar, in die geloof ons hande op God se offerlam (Christus) moet lê en ons skuld op Hom...
by Jaco Thom | 12 Feb 2022 | Lees die Bybel saam met my, Rigters
Die volk het vir Benjamin jammer gekry, want die Here het ’n stuk uit die stamme van Israel uitgeskeur. (vers 15) Die Israeliete haal een van die oudste verskonings uit om hulleself te verontskuldig oor die benarde situasie waarin die stam Benjamin hom bevind het....
by Jaco Thom | 11 Feb 2022 | Lees die Bybel saam met my, Rigters
Uit Benjamin het dié dag vyf en twintig duisend man geval, manne wat kon veg, almal dapper soldate. (vers 46) Wat ’n sinnelose orgie van geweld! Derduisende sneuwel aan beide kante, totdat daar uiteindelik net 600 Benjaminiete oorgebly het.Hier het dinge op soveel...
by Jaco Thom | 10 Feb 2022 | Lees die Bybel saam met my, Rigters
Toe die volgende gebeurtenis plaasgevind het, was daar nog nie ’n koning in Israel nie. (vers 1a) Die laaste groot vertelling (Rig 19-21) is ook die mees bisarre en ontnugterende verhaal in die boek Rigters. Dit volg nie kronologies op die Miga-vertelling nie, maar...
by Jaco Thom | 9 Feb 2022 | Lees die Bybel saam met my, Rigters
Toe sê hy: “Maar julle het my god wat ek gemaak het, gevat en ook my priester, en nou gaan julle weg. Wat het ek nou oor? (vers 24) Die mense van Dan het net soos Miga geredeneer. Hulle wou die tekens van God se teenwoordigheid en guns hê – die efodbeeld en...
by Jaco Thom | 8 Feb 2022 | Lees die Bybel saam met my, Rigters
Toe sê Miga: “Nou weet ek die Here sal vir my goed wees, want die Leviet het my priester geword!” (vers 13) Miga was baie in sy skik. Hy het sy eie tempel op sy werf gehad, en later tref nóg ’n geluk hom: die grote Moses se kleinseun (Rig 18:30) daag by hom op. Nou...