Hoofstuk van die dag: Rigters 16

Hoofstuk van die dag: Rigters 15

Simson het vir hulle gesê: “As dít is wat julle doen, sal ek nie ophou voordat ek my op julle gewreek het nie.” (vers 7) Simson bly ’n enigma. Hy het alles in sy guns gehad. Die besondere seëninge van die Here het op hom gerus. Hy was onverskrokke en onaantasbaar. Hy...
Hoofstuk van die dag: Rigters 16

Hoofstuk van die dag: Rigters 13

Manoag het vir hom gevra: “Wanneer u belofte waar word, hoe moet die kind hom dan gedra en wat moet hy doen?” (vers 12) Ek kan Manoag se vraag baie goed verstaan. Die Engel van die Here (dws die Here God self) vertel dat hulle die ouers van ’n baie besondere kind gaan...
Hoofstuk van die dag: Rigters 16

Hoofstuk van die dag: Rigters 11

Jefta het ’n gelofte teenoor die Here afgelê en gesê: “As U die Ammoniete vandag heeltemal oorgee in my mag, sal dié een wat my uit my huis uit tegemoet kom wanneer ek behoue terugkom van die Ammoniete af, aan die Here behoort: ek sal hom as brandoffer offer.” (vers...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.