by Jaco Thom | 26 Jan 2022 | Lees die Bybel saam met my, Rigters
In daardie tyd was Debora, die vrou van Lappidot, die leier van die Israeliete. (vers 4) Om regtig te verstaan hoe dramaties en verrassend anders hierdie verhaal is, moet ons kyk na die destydse kultuur. Dit was een waar die vrou se plek in die kombuis was, punt. ’n...
by Jaco Thom | 25 Jan 2022 | Lees die Bybel saam met my, Rigters
Toe het hulle tot die Here geroep om hulp, en Hy het ’n redder vir hulle na vore laat kom … (vers 15) Twee feite staan vir my uit. Die een is die dodelike houvas van sonde en afvalligheid. Dis soos ’n herhalende tema. In hierdie hoofstuk staan dit twee maal...
by Jaco Thom | 24 Jan 2022 | Lees die Bybel saam met my, Rigters
Al die mense van sy leeftyd het gesterf, en die volgende geslag se mense het nie die Here geken nie. Hulle het ook nie geweet van sy groot dade wat Hy gedoen het om vir Israel te help nie. (vers 10) Hier is rooi ligte net waar jy kyk. En dit begin by die huis. Die...
by Jaco Thom | 23 Jan 2022 | Lees die Bybel saam met my, Rigters
Die mense van Aser het tussen die Kanaäniete wat daar gebly het, gaan woon, want Aser het hulle nie verslaan nie. (vers 32) Die boek Rigters begin waar dit groot veggeneraal Josua dood is. Soos dit ongelukkig dikwels gaan, kom daar ná ’n tyd van groot sukses en...
by Jaco Thom | 22 Jan 2022 | Lees die Bybel saam met my, Rigters
Kyk gerus na hierdie skitterende (maar ook ontstellende) uiteensetting van die boek Rigters: Views:...