by Jaco Thom | 28 Des 2023 | Lees die Bybel saam met my, Romeine
Ek druk julle dit op die hart, broers: Pas op vir dié wat verdeeldheid veroorsaak en die mense afvallig maak van die leer wat julle ontvang het. Bly weg van hulle af. (16:17) Paulus waarsku sy lesers dat hulle krities moet wees oor uitsprake wat vir hulle vreemd...
by Jaco Thom | 27 Des 2023 | Lees die Bybel saam met my, Romeine
Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees! (15:13) Met die pragtige bede van vers 13 sluit Paulus die hoofbetoog van sy brief, wat al in 1:18 begin...
by Jaco Thom | 26 Des 2023 | Lees die Bybel saam met my, Romeine
Jy, waarom veroordeel jy dan jou broer? En jy, waarom verag jy jou broer? Ons sal tog almal voor die regterstoel van God moet verskyn … (14:10) Een van die grootste probleme in die kerk is dat sieninge oor tyd verhard tot strakke reëls. Die sg. ortodoksie, of...
by Jaco Thom | 24 Des 2023 | Lees die Bybel saam met my, Romeine
Dit is ook waarom julle belasting betaal, want die owerhede is dienaars van God en hulle is besig om hulle opdrag uit te voer. (13:6) Baie mense (die meeste van ons?) voel kriewelrig, om nie te sê wrewelrig nie, as dit by die betaal van belasting kom. Hulle sal jou...
by Jaco Thom | 23 Des 2023 | Lees die Bybel saam met my, Romeine
Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is. (12:2) Paulus kom nou by die praktiese riglyne,...
by Jaco Thom | 22 Des 2023 | Lees die Bybel saam met my, Romeine
O diepte van die rykdom en wysheid en kennis van God! Hoe ondeurgrondelik is sy oordele, hoe onnaspeurlik sy weë! (Rom 11:33) Die loflied (vers 33-36) waarmee Paulus afsluit, kom aan die einde van drie hoofstukke waarin hy oor die lot van sy volksgenote gewroeg het....