by Jaco Thom | 20 Nov 2022 | Lees die Bybel saam met my, Romeine
Die goeie wat ek wil doen, doen ek nie, maar die slegte wat ek nie wil doen nie, dit doen ek. (vers 19) Die diepste geheime van ons hart, die gespook teen die sonde en sondige neigings in ons, is iets waaroor ons liefs nie praat nie. Ons probeer dit so goed moontlik...
by Jaco Thom | 19 Nov 2022 | Lees die Bybel saam met my, Romeine
Julle moet dus altyd onthou dat ook júlle vir die sonde dood is, maar vir God lewe, omdat julle een is met Christus Jesus. (vers 11) Hoe jy dink oor jouself bepaal hoe jy optree. Daarom dat Paulus oor en oor die woordjie weet gebruik (vers 3,6,9). As jy nie weet dat...
by Jaco Thom | 18 Nov 2022 | Lees die Bybel saam met my, Romeine
… en dié hoop beskaam nie, want God het sy liefde in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees wat Hy aan ons gegee het. (vers 5) Bybelse hoop is nie ’n miskien, ’n dalk gaan dit gebeur, nie. Dit is ’n sekerheid dat ons in die toekoms sal kry wat God beloof...
by Jaco Thom | 17 Nov 2022 | Romeine
Kyk gerus na hierdie video om ’n oorsig te kry oor die res van die brief: Views:...
by Jaco Thom | 16 Nov 2022 | Lees die Bybel saam met my, Romeine
Maar die mens wat nie op wetsonderhouding staatmaak nie, maar wat glo in Hom wat die goddelose vryspreek, hy kry die vryspraak deur sy geloof. (vers 5) Die Jode het gesê: As jy so goed soos Abraham glo, is God tevrede (vers 3; vgl Gen 15:6). Party mense dink vandag...
by Jaco Thom | 15 Nov 2022 | Lees die Bybel saam met my, Romeine
Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid van God nie, maar hulle word, sonder dat hulle dit verdien, op grond van sy genade vrygespreek vanweë die verlossing deur Jesus Christus. (vers 23-24) Baie mense is onseker of hulle saak met God reg is. Hulle...