by Jaco Thom | 26 Nov 2022 | Lees die Bybel saam met my, Romeine
Julle moet niemand iets verskuldig wees nie, behalwe om mekaar lief te hê. Wie sy medemens liefhet, voer die hele wet van God uit. (vers 8) Die wet van God is daar om ons te help verstaan hoe ons moet leef, te midde van verskille en diversiteit. Ongelukkig is daar te...
by Jaco Thom | 25 Nov 2022 | Lees die Bybel saam met my, Romeine
Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen. (vers 1) Die Woord sê ons godsdiens, ons erediens, bestaan daarin dat ons onsself as lewende en heilige offers aan God gee. Ons...
by Jaco Thom | 24 Nov 2022 | Lees die Bybel saam met my, Romeine
As God eenmaal aan mense sy genadegawes geskenk en hulle geroep het, trek Hy dit nooit weer terug nie. (vers 29) Baie gelowiges het ’n geliefde wat nie (meer) glo nie. Dit is natuurlik ’n baie hartseer saak, en dit kan jou paniekerig maak as jy dink dat hy of sy nie...
by Jaco Thom | 23 Nov 2022 | Lees die Bybel saam met my, Romeine
As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is, en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word. (vers 9) Die Jode het destyds geglo jy kan jou plek in die hemel verseker deur genoeg goeie dinge te doen (vers 3). Paulus trek ’n streep deur...
by Jaco Thom | 22 Nov 2022 | Lees die Bybel saam met my, Romeine
Die besluit van God is gegrond op uitverkiesing; dit hang dus nie af van wat ’n mens doen nie, maar van Hom wat jou roep. (vers 11-13) Wanneer die Bybel oor die uitverkiesing praat, is dit met verwondering. Dit gaan immers oor die wonder dat ons, wat sondaars is en...
by Jaco Thom | 21 Nov 2022 | Lees die Bybel saam met my, Romeine
Almal wat hulle deur die Gees van God laat lei, is kinders van God. (vers 14) God het ons verlos. Nou moet ons as verlostes leef; as die nuwe mense wat God ons gemaak het.Dis net hier waar ons dikwels vassteek. Jy kan nie God se verlossing ontvang en sê jy is gered,...