by Jaco Thom | 19 Feb 2021 | Lees die Bybel saam met my, Spreuke
Goue appels wat in silwer gemonteer is, so is die regte woord op die regte tyd. ’n Goue ring, goue juwele, so is die wyse vermaning vir wie wil luister. (vers 11-12) My liewe JemenHoe kosbaar om ’n vriendin soos jy te hê! Dankie vir jou briefie, en veral vir jou...
by Jaco Thom | 18 Feb 2021 | Lees die Bybel saam met my, Spreuke
Al val die regverdige hoeveel keer, hy staan weer op, maar die goddeloses word deur rampe vernietig. (vers 16) Liewe JemenEk verlang daarna om julle weer te sien. Is Adoniram dan nie al byna sewentien nie? Hy is seker al hoogs hubaar, of hoe? Ek is seker die vorste...
by Jaco Thom | 17 Feb 2021 | Lees die Bybel saam met my, Spreuke
… wees altyd ywerig om die Here te dien; dan sal jy ’n toekoms hê en jou hoop sal jou nie ontneem word nie. (vers 17-18) Liewe JemenEk is so bly om te hoor dinge tussen jou en Abimeleg is nou beter as ooit. Ek het geweet dit sal regkom, want ek ken mos vir...
by Jaco Thom | 16 Feb 2021 | Lees die Bybel saam met my, Spreuke
Ek onderrig juis vir jóú vandag sodat jy op die Here kan vertrou. (vers 19) My liewe JemenEk is werklik bly dat jy die verhouding met prins Ismael verbreek het voor dit te laat is.Jy vra hoe dit kon gebeur het dat jy, van alle mense, in so ’n slaggat kon trap. Nou...
by Jaco Thom | 15 Feb 2021 | Lees die Bybel saam met my, Spreuke
Wie na reg en liefde strewe, aan hom word ’n vol lewe en eer geskenk. (vers 21) Liewe JemenEk is dankbaar dat jy jou groot probleem baie eerlik met my gedeel het, en ek wil graag net so eerlik soos jy antwoord. Ek hoop net hierdie brief is nie te laat nie!Laat ek maar...
by Jaco Thom | 14 Feb 2021 | Lees die Bybel saam met my, Spreuke
Wie kan sê: “Ek is rein, ek is onskuldig, sonder sonde”? (vers 9) My liewe JemenBaie dankie vir jou brief, en vir die wonderlike jenewerhout. Ons orkesleier, Jonatan ben Korag, sê hy het nog nooit sulke puik jenewerhout gesien nie. Hy wil dit gebruik om nuwe harpe en...