Hoofstuk van die dag: Spreuke 19

Hoofstuk van die dag: Spreuke 17

’n Dwase seun is ’n verdriet vir sy vader en bitter smart vir haar wat hom gebaar het. (vers 25, 1953-vertaling) My liewe vriendinEk is bevrees Rehabeam is op ’n verkeerde pad. Destyds nadat hy uit Ammon teruggekeer het, het ek gedink dit gaan beter, maar ek was seker...
Hoofstuk van die dag: Spreuke 19

Hoofstuk van die dag: Spreuke 14

Wie kort van draad is, begaan dwaashede; ’n agterbakse mens maak hom gehaat. (vers 17) My liewe koningin JemenJy sal nooit raai wie vandag vir my kom spreek het nie. En dit nogal in die grootste geheimhouding: Omar! Nogal – ja, jy het reg geraai – om my hulp te vra om...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.