by Jaco Thom | 4 Jun 2026 | Hoe verstaan ons dit?, Soos ek dit sien
Elke ding het sy vaste tyd (Pred 3:1) Met ’n vinnige lees van Pred 3:1-9 wil dit voorkom of die Prediker sê ons lewe is as ’t ware in beton gegiet, en daar is niks wat jy daaraan kan doen nie. God beheer die tye en seisoene van die lewe, insluitend geboorte en dood....
by Jaco Thom | 28 Mei 2026 | Soos ek dit sien
Ek het grootgeword in ’n era toe veral twee lande vir ons soos bakens van hoop en vooruitgang was. Die VSA was die eerste een. Ek het alles bewonder wat Amerikaans was: die Apollo-maanlanding, hulle magtige ekonomie, en hulle morele kompas in ’n tyd toe Europa en...
by Jaco Thom | 16 Apr 2026 | Hoe verstaan ons dit?, Soos ek dit sien
“Laat Ons mense maak na ons beeld …” Gen 1:26 Wat beteken dit om na die beeld van God geskape te wees (Latyn imago Dei)?Daar is nie ’n kort, eenvoudige antwoord op dié vraag nie, omdat dit baie implikasies het. Die maklikste misverstand is om te dink ons is ’n kopie...
by Jaco Thom | 9 Apr 2026 | Hoe verstaan ons dit?, Soos ek dit sien
“Laat Ons mense maak na ons beeld …” Gen 1:26 Wie is die “Ons” waarna God hier verwys?Verskillende verklarings is al gegee.• In die Joodse tradisie word dit verstaan dat God hier met ’n engele-raad in gesprek gaan, baie soos dit in die antieke koninklike howe gegaan...
by Jaco Thom | 26 Mar 2026 | Hoe verstaan ons dit?, Soos ek dit sien
Die Apokriewe Boeke Die Bybel soos ons dit in die Protestante tradisie ken, bestaan uit altesaam 66 kanonieke boeke (39 in in die Ou Testament en 27 in die Nuwe Testament). Kanonieke boeke word so genoem omdat dit deur die kerk as die maatstaf (kanon) vir die geloof...