Akan, wat nie ’n versoeking kon weerstaan nie

Akan, wat nie ’n versoeking kon weerstaan nie

Josua 7 Partykeer dink ’n mens: ag, niemand sal dit ooit uitvind nie. En dan vat jy ’n kans, soos Akan. Terwyl Akan deur die koninklike paleis in Jerigo storm op soek na die vyand, sien hy dit: ’n versierde kis wat in die hoek van ’n vertrek staan. Hy steek vas....

Saffira, wat ander wou beïndruk

Handelinge 4:32-5:11 Ek het ‘n kollega gehad wat gesê het hy bid dat die liewe Heer hom net een gemeente sal gee waar die orrelis, die koster én die saakgelastigde almal tere kinders van die Here is.Ek soek weer ’n gemeente waar al die lidmate liewe kinders van...
Is die NG Kerk die kluts kwyt?

Is die NG Kerk die kluts kwyt?

’n Brief waarin die NG Gemeente Die Strand die rede vir hulle dolering weergee, het die land behoorlik aan die gons. In die brief maak Die Strand sewe stellings wat hulle as besluite van die Algemene Sinode voorhou, soos dat God ’n mensgemaakte konsep is; dat Satan en...

Ons gesels met Rut

“Ek het my man toevallig ontmoet,” vertel sy en frons dan. “Is toevallig die regte woord?” Sy skud haar kop en antwoord haar eie vraag. “Dit was God wat ons twee se paaie laat kruis het. Ek en my skoonma het hier aangekom uit Moab, en ons het niks gehad nie. Haar huis wat vir jare leeggestaan het, was in ’n treurige toestand, en ons het aanvanklik geleef van aalmoese wat die bure vir ons aangedra het.

image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.