by Jaco Thom | 23 Mar 2023 | Soos ek dit sien
1 Samuel 2:13-36 Ek onthou hoe ek op ’n keer by mense gekuier het. Hulle kind was verskriklik stout. Haar pa het haar so gekyk, sy kop geskud en half vir homself gemompel: “Jy kort ’n goeie pak slae, maar ek gaan dit nie vir jou gee nie.” Net soos Eli van ouds …...
by Jaco Thom | 7 Mar 2023 | Soos ek dit sien
Josua 7 Partykeer dink ’n mens: ag, niemand sal dit ooit uitvind nie. En dan vat jy ’n kans, soos Akan. Terwyl Akan deur die koninklike paleis in Jerigo storm op soek na die vyand, sien hy dit: ’n versierde kis wat in die hoek van ’n vertrek staan. Hy steek vas....
by Jaco Thom | 21 Feb 2023 | Soos ek dit sien
Ambisie is ’n wonderlike ding. Dit kan jou aanspoor om groot hoogtes te bereik. Maar dit kan ook gevaarlik wees, want dit kan jou oordeel aantas, soos met Aäron gebeur het toe hy ter wille van gewildheid die Israeliete hulle sin gegee het. Die volk raak rusteloos....
by Jaco Thom | 31 Jan 2023 | Soos ek dit sien
Genesis 37:1-11 Elke ouer het iewers in sy of haar hart ’n ekstra sagte plekkie vir een van hulle kinders. Jy soek nie daarvoor nie, dit is net daar. Dis vir Jakob die beste deel van die dag: hier waar hulle almal saam om die vuur sit, klaar geëet, en hy vir hulle die...
by Jaco Thom | 24 Jan 2023 | Soos ek dit sien
Genesis 4:19-24 ’n Klompie jare gelede het ’n insident in die Skiereiland die land geskok. ’n Motoris het ’n ander motoris met ’n hokkiestok doodgeslaan omdat hy aanmekaar vir hom getoet en sy ligte geflits het. Iemand vermoor omdat hy jou kwaad gemaak het? Ada kyk...