Bybelkoerant gesels met Simon Petrus

Bybelkoerant gesels met Simon Petrus

Ons ken hom almal: die voortvarende man wat deur die Here Jesus “Petrus” genoem is, Rots. Die ou wat soos ‘n klip gesink het toe hy op die water na Jesus wou loop. Die man wat op die Berg van Verheerliking ewe voorbarig vir Jesus, Moses en Elia...
Kruisig hom!

Kruisig hom!

In Lydenstyd gaan my gedagtes onwillekeurig telkens na twee gebeure wat in die laaste week van die Here Jesus se lewe afgespeel het. Die een is waar Hy op ’n donkie die stad inkom met ’n jubelende skare om Hom wat Hom met wuiwende palmtakke toeroep (Markus 11:9):...
In tye van nood

In tye van nood

Die hele wêreld is in rep en roer oor COVID-19. Gisteraand het pres. Ramaphosa sy maatreëls om die verspreiding van die virus te bekamp, verskerp en ons almal beveel om tuis te bly. Die alternatief, naamlik dat ons aangaan asof niks gebeur het nie, is te verskriklik...
COVID-19

COVID-19

Ek het Sondag nie, soos dit my gebruik is, voor die erediens almal in die kerk met die hand gegroet nie. Ek het verduidelik dat dit ’n voorsorgmaatreël is om die verspreiding van die virus te bekamp. Daar was gemengde reaksie van gemeentelede. Party het dit waardeer,...
Rus

Rus

Elkeen wat die Bybel gereeld lees, het al op die woordjie “Sela” in die boek Psalms afgekom. “Sela” kom ook elders in die Bybel voor as eienaam – daar was so ’n plek in Oud-Israel, en Juda se derde seun het ook dié naam gedra, om maar enkele voorbeelde te...
image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings

Pin It on Pinterest