by Jaco Thom | 11 Des 2025 | Hoe verstaan ons dit?, Soos ek dit sien
Ek weet wat Ek vir julle beplan … Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle ’n toekoms gee, ’n verwagting!Jer 29:11 Hierdie teksvers word dikwels aangehaal om vir mense ’n spesiale toesegging te maak; so asof God...
by Jaco Thom | 4 Des 2025 | Hoe verstaan ons dit?, Soos ek dit sien
Alles werk ten goede mee … Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is. Rom 8:28 Hoe moet ons dit verstaan dat daar so baie ellende in die wêreld is; dat ook gelowiges swaarkry en teenslae beleef? Die...
by Jaco Thom | 27 Nov 2025 | Hoe verstaan ons dit?, Soos ek dit sien
Sonde teen die Heilige Gees Dit verseker Ek julle: Alles sal die mense vergewe kan word, al die sondige lastertaal wat hulle praat. Wie egter teen die Heilige Gees laster, word tot in ewigheid nie vergewe nie maar bly ewig skuldig aan die sonde.Mark 3:28-29Daarom sê...
by Jaco Thom | 20 Nov 2025 | Hoe verstaan ons dit?, Soos ek dit sien
Is God ’n harde meester? ‘n Slaaf wat sy opdrag uitgevoer het, word mos nie bedank nie, of hoe? So is dit ook met julle: as julle alles gedoen het wat aan julle opgedra is, sê dan: Ons is slawe wat niks verdien nie. Ons het gedoen wat ons verplig was om te...
by Jaco Thom | 13 Nov 2025 | Hoe verstaan ons dit?, Soos ek dit sien
‘n Wildevyeboom wat vlieg? En die Here antwoord: “As julle geloof soos ‘n mosterdsaadjie gehad het, sou julle vir hierdie wildevyeboom gesê het, ‘Trek jou wortels uit die grond en gaan plant jouself in die see,’ en hy sou na julle geluister het.Luk 17:6...
by Jaco Thom | 6 Nov 2025 | Hoe verstaan ons dit?, Soos ek dit sien
Jabes se gebed Jabes het die God van Israel aangeroep met die woorde: “Stort u seën oor my uit, vergroot my grondgebied, neem my onder u beskerming en weerhou onheil van my sodat geen smart my tref nie.”1 Kron 4:10 Jy het waarskynlik al van Jabes se gebed gehoor....