by Jaco Thom | 22 Jan 2026 | Hoe verstaan ons dit?, Soos ek dit sien
Om soos ’n kindjie glo Ek het al dikwels, wanneer ons in bv. ’n Bybelstudiegroep oor Bybelse vraagstukke praat, iemand hoor sê dat hy of sy nie belangstel in ’n verklaring waar ’n mens die konteks in ag neem, of moet verstaan wat die Bybel bedoel om te wees, of so...
by Jaco Thom | 15 Jan 2026 | Hoe verstaan ons dit?, Soos ek dit sien
Views: 65
by Jaco Thom | 25 Des 2025 | Hoe verstaan ons dit?, Soos ek dit sien
Salig is die armes van gees Gelukkig is die armes van gees, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele.Matt 5:3 AFR20 Jy het dit seker al gehoor; veral die ouer mense het dit dikwels gesê: “Salig is die armes van gees.” Dit is ’n aanhaling van Matt 5:3 uit...
by Jaco Thom | 18 Des 2025 | Hoe verstaan ons dit?, Soos ek dit sien
Jesus, die Seun van God en van Maria Die engel antwoord haar: “Die Heilige Gees sal oor jou kom, en die krag van die Allerhoogste sal die lewe in jou wek. Daarom sal die een wat gebore word, heilig genoem word, die Seun van God.Luk 1:35 Ons bely ’n Drie-Eenheid:...