Hoe moet ek dit verstaan? 4

Hoe moet ek dit verstaan? 4

Is die duiwel se naam regtig Lucifer? Die kort antwoord op dié vraag is: nee. “Lucifer” is die Latynse naam vir die planeet Venus, die helderste ster in die hemelruim. In die volksmond word dit die môrester én die aandster genoem, omdat dit net voor sonsopkoms en net...
Hoe moet ek dit verstaan? 4

Hoe moet ek dit verstaan? 3

Tot alles in staat? Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee. (Fil 4:13, AFR83) Filippense 4:13 word dikwels gebruik as iemand voel hy of sy kan ’n groot uitdaging te bowe kom, of ’n moeilike toets slaag, ens. Die AFR83-vertaling laat dit lyk asof dit presies...
Hoe moet ek dit verstaan? 4

Hoe moet ek dit verstaan? 1

In die volgende paar weke kyk ons na enkele gedeeltes of konsepte in die Bybel wat dikwels verkeerd verstaan word, of wat moeilik is om te begryp. Ons begin met die vraag: Hoekom het Saulus later Paulus geword? Maar Saulus, oftewel Paulus, het hom stip aangekyk en,...
Bybelkoerant gesels met Josef

Bybelkoerant gesels met Josef

Ek moes met ’n swanger vrou trou   Sy donkerbruin oë wyk nie voor jou blik nie. Om sy oë is daar baie lagplooitjies, sodat jy dadelik weet: hierdie man se hart is vol vreugde. Maar hy is stillerig, ongemaklik oor die aandag wat skielik op hom val. Af en toe vee hy...
Bybelkoerant gesels met Daniël

Bybelkoerant gesels met Daniël

Moenie met die stroom saamswem nie Een van die siektes van ons tyd is ruggraatloosheid; ’n houding van “almal maak so, daarom gaan ek ook”. Dit is natuurlik baie maklik om so te lewe, want jy hoef nie standpunt in te neem oor enige saak nie, en jy hoef nie op te staan...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.