by Jaco Thom | 22 Jun 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
So is Joas dood. Hy is in die Dawidstad begrawe, maar nie in ’n koningsgraf nie. (2 Kron 24:25) Die verhaal van koning Joas is tragies. Hy het so goed begin. Hy het vir die grootste deel van sy regeertyd al die regte dinge gedoen. Hy het hom met passie vir die werk...
by Jaco Thom | 21 Jun 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Toe bring hulle die seun van die koning vorentoe en kroon hom en oorhandig aan hom die koninklike volmag. So het hulle hom koning gemaak. Jojada en sy seuns het hom gesalf en geroep: “Lank lewe die koning!” (2 Kron 23:11) Atalia se regering het die Baäldiens in Juda...
by Jaco Thom | 20 Jun 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Joas is ses jaar by hulle in die tempel versteek, en in dié tyd het Atalia die land geregeer. (2 Kron 22:12) Dit was een van die donkerste tye in Juda se geskiedenis. Die huis van Dawid was oënskynlik volledig uitgewis. Eers het Joram al sy broers laat vermoor, en...
by Jaco Thom | 19 Jun 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Hy het die pad van die konings van Israel geloop soos die koningshuis van Agab gedoen het, want hy was getroud met ’n dogter van Agab. Hy het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here. (2 Kron 21:6) Dit bly ’n raaisel hoe dit kan gebeur dat ’n ouer soos Josafat,...
by Jaco Thom | 18 Jun 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Ons weet nie wat om te doen nie. Ons oë is op U gerig. (2 Kron 20:12) Ons lees ook dat Dawid die Here in ’n geveg geraadpleeg het, maar dit het meer oor die regte taktiek gegaan. Hy was ’n briljante militêre strateeg, en daarom sou hy waarskynlik anders as Josafat...
by Jaco Thom | 17 Jun 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Daar het die siener Jehu seun van Ganani hom voorgestaan en vir koning Josafat gesê: “Wou u ’n goddelose help en aan ’n hater van die Here liefde betoon? Met hierdie optrede van u het u die toorn van die Here op u laat kom. (2 Kron 19:2) Ons lees ’n paar keer in die...