by Jaco Thom | 12 Okt 2024 | 1 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
… elkeen se werk sal aan die lig kom. Die dag wanneer Christus kom, sal dit duidelik word. Die dag kom met vuur, en die vuur sal die gehalte van elkeen se werk toets. (1 Kor 3:13) Daar was ’n tyd toe ek gedink het, solank ek in Jesus as my Verlosser glo, is die saak...
by Jaco Thom | 11 Okt 2024 | 1 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Die mens wat nie die Gees van God het nie, aanvaar nie die dinge van die Gees van God nie. Vir hom is dit onsin. Hy kan dit ook nie verstaan nie, omdat dit geestelik beoordeel moet word. (1 Kor 2:14) Ek was al dikwels verstom oor mense se totale onvermoë om dít wat...
by Jaco Thom | 10 Okt 2024 | 1 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Aan die gemeente van God in Korinte, wat Hy vir Hom in Christus Jesus afgesonder en geroep het om aan Hom te behoort … (1 Kor 1:2) Wat sien jy as jy na mense kyk? Kyk jy soos Jesus en Paulus?Ons kry ’n mooi voorbeeld van hoe Jesus na mense gekyk het in die genesing...
by Jaco Thom | 9 Okt 2024 | 1 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Hierdie kort video gee jou ’n goeie oorsig oor die brief: Views:...
by Jaco Thom | 25 Jan 2021 | 1 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Elke Sondag moet elkeen van julle na sy vermoë tuis iets opsy sit en dit opspaar, sodat die geldinsameling nie eers plaasvind as ek kom nie. (vers 2) Geld was nog altyd vir party mense ’n versoeking. Daarom skryf Paulus elders dat geldgierigheid die wortel van alle...
by Jaco Thom | 24 Jan 2021 | 1 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Die belangrikste wat ek aan julle oorgelewer het en wat ek ook ontvang het, is dit: Christus het vir ons sondes gesterf, volgens die Skrifte; Hy is begrawe en op die derde dag opgewek, volgens die Skrifte. (vers 3-4) Die evangelie oor Jesus Christus vorm die hart van...