by Jaco Thom | 21 Apr 2021 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is. (vers...
by Jaco Thom | 20 Apr 2021 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Maar aan God die dank! Hy voer ons altyd saam in sy triomftog omdat ons een is met Christus. Deur ons versprei Hy die kennis van Christus oral soos ’n aangename geur. (vers 14) Wanneer ’n Romeinse generaal destyds as oorwinnaar van ‘n veldtog af terugkeer, was...
by Jaco Thom | 19 Apr 2021 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Jesus Christus, die Seun van God, […] is nie “ja” en “nee” tegelyk nie. Hy is die “ja” van God, die “ja” op al die beloftes van God. Daarom is dit ook deur Christus dat ons tot eer van God daarop “Amen” sê. (vers 19-20) Dit klink alles mooi, maar partykeer...
by Jaco Thom | 18 Apr 2021 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Hierdie video sal jou help om ’n goeie oorsig oor die brief te kry: Views:...