by Jaco Thom | 27 Apr 2021 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Hy maak julle altyd in alles ryk genoeg om by elke geleentheid vrygewig te kan wees. (vers 11) Die kerkvader Augustinus het gebid: “Here, gee wat U vra, en vra dan net wat U wil.” Dis natuurlik waar op alle terreine van ons geestelike lewe – geduld, liefde, omgee...
by Jaco Thom | 26 Apr 2021 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Julle ken die genade van ons Here Jesus Christus: hoewel Hy ryk was, het Hy ter wille van julle arm geword, dat julle deur sy armoede ryk kan word. (vers 9) Paulus se benadering tot die gee van dankoffers kan ons almal help om nuut oor dié saak te dink. Hy neem ons na...
by Jaco Thom | 25 Apr 2021 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Maak vir ons plek in julle harte. Ons het niemand onreg aangedoen nie, ons het niemand benadeel nie, ons het niemand uitgebuit nie. (vers 2) Dié hoofstuk is tegelyk hartverskeurend en hoopvol. Ons sien hier hoe ’n gebroke verhouding mense affekteer. Paulus was siek...
by Jaco Thom | 24 Apr 2021 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Ons het nie ons harte vir julle gesluit nie; julle het julle harte vir ons gesluit. (vers 12) Wat met Paulus gebeur het, is ongelukkig nie ’n geïsoleerde geval nie. Talle predikante het sedertdien dieselfde ervaring van verwerping deur hulle gemeente. Ek hoor anderdag...
by Jaco Thom | 23 Apr 2021 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Ons smeek julle namens Christus: Aanvaar die versoening met God wat Hy bewerk het! (vers 20) Versoening kan nie plaasvind as dit wat verkeerd geloop het, nie eers uit die weg geruim is nie. As jy te na gekom is, gaan dit sukkel as die een wat jou skade berokken het,...
by Jaco Thom | 22 Apr 2021 | 2 Korintiërs, Gewild onder lesers, Lees die Bybel saam met my
Ons wat hierdie skat in ons het, is maar kleipotte wat maklik breek; die krag wat alles oortref, kom dus van God, nie van ons nie. (vers 7) Dié stelling van Paulus bevat ’n baie belangrike perspektief oor ons lewe as gelowiges. Dit gaan nie oor ons nie. Óns is nie die...