by Jaco Thom | 23 Nov 2020 | Eksodus, Lees die Bybel saam met my
Jy moet ’n blom van suiwer goud maak en daarop, soos op ’n seëlring, graveer: Aan Die Here Gewy. (vers 36) Die detail van die voorskrif vir die maak van die hoëpriester en ander priesters se klere, asook die hoë vakmanskap (vers 2 en 3), het net een doel: dit moes die...
by Jaco Thom | 22 Nov 2020 | Eksodus, Lees die Bybel saam met my
Beveel die Israeliete om vir jou besonder suiwer olyfolie vir die lampe te bring sodat die lig voortdurend kan brand. (vers 20) Partykeer hoor ’n mens iemand sê: “God het my nou eenmaal so gemaak en so gelaat staan.” Daarmee verontskuldig die persoon hom- of haarself...
by Jaco Thom | 21 Nov 2020 | Eksodus, Lees die Bybel saam met my
jy moet die voorhangsel, met hakies aan die binnekant, ophang. Sit dan die ark met die getuienis daarin, agter die voorhangsel. Die voorhangsel moet vir julle die Heilige van die Allerheiligste skei. (vers 33) Die tabernakel, of tent van ontmoeting (Eks 29:42) het...
by Jaco Thom | 20 Nov 2020 | Eksodus, Lees die Bybel saam met my
Hulle moet vir My ’n heiligdom oprig dat Ek tussen hulle kan woon. (vers 8) As ’n mens Psalm 139:7-10 lees, is dit duidelik dat God nie beperk is tot een enkele plek nie. Die Here Jesus bevestig dit in sy gesprek met die Samaritaanse vrou in Joh 4:21-24. Tog beveel...
by Jaco Thom | 19 Nov 2020 | Eksodus, Lees die Bybel saam met my
… hulle het Hom gesien en daarna het hulle geëet en gedrink. (vers 11) Nadat Israel die Verbondsboek ontvang het (Eks 21 – 23), sluit die Here amptelik met hulle ’n verdrag of verbond: Hy sal hulle God wees, en hulle sy volk. Al die elemente van ’n...
by Jaco Thom | 18 Nov 2020 | Eksodus, Lees die Bybel saam met my
Jy mag nie agter die meerderheid aan doen wat verkeerd is nie. Wat jy in ’n hofsaak getuig, mag jy nie verdraai nie, al doen die meerderheid dit ook. (vers 2) ’n Mens skrik eintlik as jy hierdie woorde lees. Die sanksie van die samelewing tel vandag baie meer as die...