by Jaco Thom | 9 Aug 2020 | Genesis, Lees die Bybel saam met my
“En my beker, my silwerbeker, moet julle bo in die sak van die jongste sit saam met die geld vir sy graan.” (vers 2) Met watter soort speletjie is Josef hier besig? Vir my lyk dit of sy plan was om Benjamin in hegtenis te neem en die ander weg te jaag. Dan is hy...
by Jaco Thom | 8 Aug 2020 | Genesis, Lees die Bybel saam met my
Hulle het by Josef gekom, en toe hy sien Benjamin is by hulle, sê hy vir sy hoofamptenaar: “Vat die manne na my huis toe. Laat slag en laat ’n ete voorberei, want hulle moet vanmiddag by my eet.” (vers 15-16) Ons het grootgeword met die idee dat Josef ’n wonderlike...
by Jaco Thom | 7 Aug 2020 | Genesis, Lees die Bybel saam met my
(Josef) het aan sy drome van vroeër gedink … (vers 9) Toe Josef se oudste seun gebore is, het hy hom Manasse genoem, want, het hy gesê, God het hom alles laat vergeet, ook wat sy familie hom aangedoen het (Gen 41:51). Daar was baie om te vergewe, en ek vermoed...
by Jaco Thom | 6 Aug 2020 | Genesis, Lees die Bybel saam met my
En toe die hongersnood straf word in die ander lande, het die mense van die hele wêreld Egipte toe gekom om koring te koop by Josef. (vers 57) God is ’n ruimhartige God – nie net vir ’n paar uitgesoekte bevoorregte kinders van Hom nie, maar vir almal. Die Here Jesus...
by Jaco Thom | 5 Aug 2020 | Genesis, Lees die Bybel saam met my
Maar die hoof van die skinkers het nie aan Josef gedink nie, hy het van Josef vergeet. (vers 23) Ek wonder of Josef alte bewus was van die Here se teenwoordigheid (Gen 39:23). Ek glo hy het in dié tyd dikwels tot God geroep – in die put, op pad na Egipte, in Potifar...
by Jaco Thom | 4 Aug 2020 | Genesis, Lees die Bybel saam met my
Die Here was by Josef en dit het baie goed gegaan met hom. (vers 2)… alles was in Josef se hande, want die Here was by hom. (vers 23) Die Josef van Gen 39 verskil radikaal van die bedorwe brokkie van Gen 37. Ons leer hom hier ken as ’n verantwoordelike en...