by Jaco Thom | 15 Aug 2020 | Genesis, Lees die Bybel saam met my
Julle wou my kwaad aandoen, maar God wou daarmee goed doen: Hy het gesorg dat ’n groot volk nou in die lewe gebly het. (vers 20) Josef het in dit wat met hom gebeur het, God se hand, God se plan gesien. Wanneer Josef terugkyk na wat gebeur het, sien hy nie net die...
by Jaco Thom | 14 Aug 2020 | Genesis, Lees die Bybel saam met my
Juda, dit is jy vir wie jou broers sal eer … (vers 8) Juda was die vierde oudste seun van Jakob. Drie ander broers het voor hom in die ry gestaan om die vernaamste te wees: Ruben, Simeon en Levi. En hulle het al drie hulle aanspraak verloor oor hulle onbeteuelde...
by Jaco Thom | 13 Aug 2020 | Genesis, Lees die Bybel saam met my
Toe sê Israel vir Josef: “Ek gaan binnekort sterf, maar God sal by julle wees. Hy sal julle terugbring in die land van julle voorvaders.” (vers 21) Josef het in Egipte die kruin bereik. Hy was voorspoedig, magtig, suksesvol, en baie welvarend. In vergelyking met die...
by Jaco Thom | 12 Aug 2020 | Genesis, Lees die Bybel saam met my
“Wanneer ek sterf, moet jy my uit Egipte wegvat en in die graf van my voorvaders gaan begrawe.” (vers 30) Ná al Jakob se wedervaringe en sy pogings om die beloofde land syne te maak (dink maar aan sy stryd met Esau) het hy steeds baie min om te wys: net die...
by Jaco Thom | 11 Aug 2020 | Genesis, Lees die Bybel saam met my
Israel en almal by hom het vertrek. Hy het by Berseba gekom en daar ’n offer gebring aan die God van sy pa Isak. (vers 1) God het vir Abraham twee goed belowe: Hy sal vir hom ’n eie land gee, en ’n groot nageslag (Gen 12:1-3). Vir Abraham en Isak was ’n groot nageslag...
by Jaco Thom | 10 Aug 2020 | Genesis, Lees die Bybel saam met my
Maar julle moet nou nie sleg voel of bang wees omdat julle my verkoop het nie, want God het my voor julle uit gestuur om lewens te red. (vers 5) Dis asof die legkaarstukkies van Josef se lewe in mekaar begin pas. Skielik maak soveel dinge vir hom sin: sy drome van...