by Jaco Thom | 3 Aug 2020 | Genesis, Lees die Bybel saam met my
Juda het haar gesien en gedink sy is ’n prostituut. […] Hy het na haar toe uitgedraai … (vers 15-16) Hoekom staan Juda en Tamar se verhaal in die Bybel? Vir ’n antwoord moet ons begin by hulle nageslag. By die groot koning Dawid, en veral by Jesus...
by Jaco Thom | 2 Aug 2020 | Genesis, Lees die Bybel saam met my
Die Midianiete het vir Josef in Egipte verkoop aan Potifar. Hy was aan die farao se paleis verbonde as hoof van die lyfwag. (vers 36) Hier is nou regtig nie ’n enkele karakter in Genesis 37 van wie ek hou nie. Jakob bederf Josef gruwelik; die broers is wreedaards, en...
by Jaco Thom | 1 Aug 2020 | Genesis, Lees die Bybel saam met my
Hier volg besonderhede uit die familiegeskiedenis van Esau, dit is Edom. (vers 1) Omdat die Ou Testament hoofsaaklik konsentreer op die Israeliete, die nageslag van Jakob, en Jesus óók uit hierdie geslagslyn gebore is, is ’n mens geneig om te dink dat Esau ’n slegte...
by Jaco Thom | 31 Jul 2020 | Genesis, Lees die Bybel saam met my
God het vir Jakob gesê: “Maak jou klaar en gaan na Bet-El toe en bly daar. Bou vir My daar ’n altaar. Ek is die God wat daar aan jou verskyn het toe jy vir jou broer Esau gevlug het.” (vers 1) Wanneer jy in die nood is, is dit maklik om beloftes aan God te maak. Toe...
by Jaco Thom | 30 Jul 2020 | Genesis, Lees die Bybel saam met my
Toe Sigem seun van die Hewiet Gamor, ’n volksleier, haar sien, het hy haar gegryp en met haar gemeenskap gehad. Hy het haar verkrag. (vers 2) Sjoe. Wat kan ’n mens nou eintlik oor hierdie hoofstuk sê? Hier is net slagoffers: Dina is verkrag en word boonop gyselaar in...
by Jaco Thom | 29 Jul 2020 | Genesis, Lees die Bybel saam met my
Jakob het geantwoord: “Dit is die kinders wat God in sy liefde aan my gegee het.” (vers 5)“Aanvaar tog my geskenk wat vir u gebring is, want God was goed vir my en ek het oorgenoeg.” (vers 11) Die eerste toets waarvoor die “nuwe” Jakob ná sy ontmoeting met God gestel...