by Jaco Thom | 28 Nov 2023 | Job, Lees die Bybel saam met my
Met wie se hulp het jy gepraat? By wie het jy gehoor wat jy gesê het? (26:4) Dis duidelik uit Bildad se “antwoord” op Job se rede dat hy geensins geluister het wat Job sê nie. Daarom raak Job kwaad en sarkasties oor Bildad se gebabbel, wat net al om die een draai is....
by Jaco Thom | 27 Nov 2023 | Job, Lees die Bybel saam met my
Waarom stel die Almagtige nie tye vas vir afrekening nie? Waarom moet dié wat Hom ken, tevergeefs uitsien na sulke dae? (vers 1) Job se frustrasie (sien gister) lê ook in die feit dat God skynbaar nie die goddelose kortvat in hierdie lewe nie (vers 1), ondanks die...
by Jaco Thom | 26 Nov 2023 | Job, Lees die Bybel saam met my
As ek maar geweet het waar om God te vind, sou ek na sy woonplek toe gaan en my saak voor Hom lê, my pleidooie aan Hom stel. (vers 3-4) ’n Mens kan Job se frustrasie verstaan. Hy wou sy saak voor God stel, maar hy weet nie waar om Hom te kry nie. Interessant dat Job...
by Jaco Thom | 25 Nov 2023 | Job, Lees die Bybel saam met my
As jy terugkom na die Almagtige toe, sal jy herstel word. (vers 23) Elifas se “preek” laat my dink aan ’n erediens wat ek as hoërskoolkind bygewoon het in die destydse Suid-Wes. Ons het met ’n karavaan getoer. Een naweek het ons op ’n kusdorp oorgestaan, en is daardie...
by Jaco Thom | 24 Nov 2023 | Job, Lees die Bybel saam met my
Maar tog is dit hulle wat vir God sê: ‘Laat staan ons, ons weier om u wil te ken. Wat is die Almagtige dat ons Hom sou dien? Watter nut het dit om Hom te aanbid?’ (vers 14-15) Ons ken almal mense wat hulle nie steur aan God en sy gebod nie, en tog lewe hulle...
by Jaco Thom | 23 Nov 2023 | Job, Lees die Bybel saam met my
Jy weet tog dat die vreugde van die goddelose van korte duur is, dat die blydskap van die godlose net ’n oomblik duur? (vers 5) “The good ended happily, and the bad unhappily. That is what fiction means,” skryf Oscar Wilde in “The Importance of Being Earnest”. Ons wil...