by Jaco Thom | 16 Nov 2023 | Job, Lees die Bybel saam met my
As julle maar liewer net wou stilbly, sou dit vir julle tot wysheid gereken kon word. (vers 5) Die spreekwoord lui: “Leë vat, hou toe jou kraan, dan sien hulle jou vir ’n volle aan.” Dis presies wat Job vir sy vriende sê (vers 5). Hulle moet liewer stilbly (vers 13),...
by Jaco Thom | 15 Nov 2023 | Job, Lees die Bybel saam met my
Vir die wat geen kommer ken nie, pas ongeluk en smaad bymekaar, by dié wat struikel, pas ’n skop. (vers 5) As ’n mens na die sin van lyding soek (waaroor die hele boek Job worstel) is een van die antwoorde dit wat Job hier uitlig: As jy deur diep waters is, is jy nie...
by Jaco Thom | 14 Nov 2023 | Job, Lees die Bybel saam met my
Kan jy begryp wie God werklik is? Kan jy die Almagtige ten volle verstaan? (vers 7) Sofar draai nie doekies om nie. Job is verkeerd en verwaand om selfs te dink hy kan homself voor God verdedig. Hy is natuurlik reg – God ís soveel meer as wat ons ooit kan dink. Hy...
by Jaco Thom | 13 Nov 2023 | Job, Lees die Bybel saam met my
U weet dat ek nie skuldig is nie, maar niemand kan my uit u hand red nie. (vers 7) Job se gesprek met God duur voort. Hy het ook, soos sy vriende, geglo dat God die goeie beloon en die verkeerde straf, maar dit maak nou glad nie meer sin nie, want hy ly, al weet hy...
by Jaco Thom | 12 Nov 2023 | Job, Lees die Bybel saam met my
Wat Hy doen, is groot en ondeurgrondelik, wonder op wonder. (vers 10) In dié hoofstuk hoor ons in watter warboel Job se gedagtes is. Enersyds staan Hy in verwondering voor God se almag (vers 10); andersyds beleef hy dit dat God sy vyand geword het met wie hy nie kan...
by Jaco Thom | 11 Nov 2023 | Job, Lees die Bybel saam met my
As jou kinders teen Hom gesondig het, het Hy hulle vir hulle oortredings gestraf. (vers 4) Bildad se verstaan van skuld en vergelding stem baie ooreen met dié van Elifas, die eerste spreker. God, so sê hy baie stellig, beloon die goeie en straf die kwaad (vers 20)....