by Jaco Thom | 22 Nov 2023 | Job, Lees die Bybel saam met my
Ek weet dat my Losser leef, uiteindelik sal Hy op die aarde triomfeer! (vers 25) Job praat oor hoe sy lewe geword het. Hy voel van God vervreem; trouens, dit voel vir hom of God hom aanval (vers 7-12). Sy bestaan het ’n lewende hel geword. Hy laat ons so ’n klein...
by Jaco Thom | 21 Nov 2023 | Job, Lees die Bybel saam met my
Hoe lank gaan jy nog aanhou praat? Kom eers tot ander insigte dan kan ons verder praat. (vers 2) Bildad se tirade laat ’n mens eintlik sprakeloos. Hy is onverbiddelik in sy standpunt dat teenspoed God se oordeel oor ’n sondige lewe is, en voorspoed volg as God jou...
by Jaco Thom | 20 Nov 2023 | Job, Lees die Bybel saam met my
Ek is gedaan, my tyd is verby, net die graf bly vir my oor. (vers 1) Job is ’n gebroke man. Hy het nie net sy familie, besittings en gesondheid verloor nie; ook die laaste bietjie trots wat hy nog gehad het, is van hom gestroop (vers 6). Op aarde het hy niemand meer...
by Jaco Thom | 19 Nov 2023 | Job, Lees die Bybel saam met my
My vriende het my bespotters geword, daarom pleit ek met trane by God … (vers 20) Die Bybel in Praktyk noem by Job 16 ’n paar dinge wat ’n mens kan help om jou vriende wat in nood verkeer, meer effektief te ondersteun: (1) moenie net praat om te praat nie; (2)...
by Jaco Thom | 18 Nov 2023 | Job, Lees die Bybel saam met my
Beteken die troos wat van God kom, vir jou niks, die woorde wat met soveel deernis tot jou gerig is? (vers 11) Elifas praat nou uit die hoogte met Job. Daar is nie ’n sweempie van deernis in sy woorde nie; net verwyte en oordeel. Wat hom so kwaad maak, is dat Job sy...
by Jaco Thom | 17 Nov 2023 | Job, Lees die Bybel saam met my
As ’n mens sterf, sal hy weer lewe? Dan sou ek al die dae van my swaarkry kon wag tot daar vir my nuwe lewe kom. (vers 14) Die idee van ’n lewe ná die dood het nog nie in Job se tyd bestaan nie. Destyds het hulle geglo dat die dood die einde is; dat jou toekoms in jou...