by Jaco Thom | 12 Sep 2022 | Klaagliedere, Lees die Bybel saam met my
Maar Ú, Here, U heers vir altyd, u troon staan vas van geslag tot geslag. (vers 19) Die laaste lied in die boek is ’n tyd ná die verwoesting van die stad geskryf. Die invallers is weg met die buit en die room van die bevolking. Die stad se ruïnes het die plek geword...
by Jaco Thom | 11 Sep 2022 | Klaagliedere, Lees die Bybel saam met my
Die straf vir jou sonde is beëindig, Sion, die Here sal jou ballingskap nie laat voortduur nie … (vers 22a) ’n Mens kan jou nouliks die ellende indink wat hier beskryf word: hongersnood só erg dat ma’s hulle eie kinders slag en eet (vers 10); kinders smeek...
by Jaco Thom | 10 Sep 2022 | Klaagliedere, Lees die Bybel saam met my
Ek sê vir myself: Die Here is my lewe, daarom hoop ek op Hom. (vers 24) Die eerste hartverskeurende deel van hierdie klaaglied (vers 1-17) verskil dramaties van die tweede deel, wat ’n heel ander toon het, en selfs hoopvol is.Hoe verklaar ’n mens dit? Wat het die...
by Jaco Thom | 9 Sep 2022 | Klaagliedere, Lees die Bybel saam met my
Die Here het gedoen wat Hy Hom voorgeneem het, Hy het die woord in vervulling laat gaan wat Hy lank gelede al afgekondig het. (vers 17) Die digter teken met verbystering ’n prentjie van die totale vernietiging wat die stad getref het. En dis of hy nie kan glo dat dit...
by Jaco Thom | 8 Sep 2022 | Klaagliedere, Lees die Bybel saam met my
Kyk tog, Here, en sien tog raak hoe verag ek is. (vers 11) Die digter van die boek Klaagliedere beween die lot van Jerusalem en haar inwoners nadat Nebukadnesar se magte die stad en die tempel verwoes het en die room van die bevolking in ballingskap weggevoer het. Die...
by Jaco Thom | 7 Sep 2022 | Klaagliedere, Lees die Bybel saam met my
Hierdie videotjie sal vir jou ’n goeie oorsig oor die boek gee: Views:...