by Jaco Thom | 11 Mei 2023 | Lees die Bybel saam met my, Levitikus
Hulle moet aan hulle God alleen gewy wees en mag nie sy Naam ontheilig nie. Omdat hulle gedurig offers aan die Here hulle God bring, moet hulle gewyd bly. (vers 6) ’n Priester se lewe moes onbesproke wees. Dinge wat vir gewone Israeliete aanvaarbaar was, soos om met...
by Jaco Thom | 10 Mei 2023 | Lees die Bybel saam met my, Levitikus
As die burgers hulle oë sluit vir so ’n oortreding en nie die skuldige doodmaak nie, sal Ek self ingryp … (vers 4-5) Een van die groot probleme in ons moderne samelewing is dat ons oordrewe klem op indiwiduele regte en vryheid daartoe gelei het dat ons andere...
by Jaco Thom | 9 Mei 2023 | Lees die Bybel saam met my, Levitikus
Praat met die hele gemeente Israel en sê vir hulle: Wees heilig, want Ek die Here julle God is heilig. (vers 2) Hierdie hoofstuk is ’n praktiese uitwerk van die Tien Gebooie. Al die gebooie word hanteer, behalwe die eerste gebod, en die hoofstuk word omraam deur die...
by Jaco Thom | 8 Mei 2023 | Lees die Bybel saam met my, Levitikus
Ek is die Here julle God. Julle mag nie maak soos die Egiptenaars by wie julle gewoon het, of soos die Kanaäniete na wie se land toe Ek julle bring nie. Julle mag hulle gebruike nie navolg nie. (vers 2b-3) Miskien onthou jy nog hoe jy gevoel het, die eerste keer toe...
by Jaco Thom | 7 Mei 2023 | Lees die Bybel saam met my, Levitikus
Die bedoeling is dat die Israeliete nie meer diere in die veld moet slag nie, maar dit vir die Here moet bring. Hulle moet dit na die ingang van die tent van ontmoeting na die priester toe bring en daar slag as maaltydoffer vir die Here. (vers 5) Die verpligting om...
by Jaco Thom | 6 Mei 2023 | Lees die Bybel saam met my, Levitikus
Terwyl hy dan sy twee hande op die kop van die bok lê, moet hy ál die oortredinge en opstandigheid, al die sondes van die Israeliete daar bo-oor die bok bely. (vers 21) Die Groot Versoendag sê onmisverstaanbaar: Sonde kan nie sommer weggewens word nie. Ons kan nie...