by Jaco Thom | 27 Okt 2023 | Lees die Bybel saam met my, Lukas
Jesus het vir hulle ’n gelykenis vertel om duidelik te maak dat ’n mens altyd moet aanhou bid sonder om moedeloos te word. (vers 1) As ek hierdie gelykenis reg verstaan, sê Jesus ons kan ’n saak maar weer en weer voor God se troon bring. Bid oor ’n saak tot jy ’n...
by Jaco Thom | 26 Okt 2023 | Lees die Bybel saam met my, Lukas
So is dit ook met julle: as julle alles gedoen het wat aan julle opgedra is, sê dan: Ons is slawe wat niks verdien nie. Ons het gedoen wat ons verplig was om te doen.” (vers 10) Die Here Jesus sê: Ons is slawe wat niks verdien nie. Ons kan nie God se guns koop nie....
by Jaco Thom | 25 Okt 2023 | Lees die Bybel saam met my, Lukas
Toe die arm man te sterwe kom, is hy deur die engele weggedra na die ereplek langs Abraham. Die ryk man het ook gesterwe en is begrawe. (vers 22) Jesus vertel van twee begrafnisse. Lasarus s’n was die lot van armlastiges. Geen seremonie, geen blomme. Niks. Net ’n...
by Jaco Thom | 24 Okt 2023 | Lees die Bybel saam met my, Lukas
Toe het die oudste seun kwaad geword en hy wou nie in die huis ingaan nie. (vers 28) Jesus het hierdie drie gelykenisse in Luk 15 vertel om die gesindheid van die Fariseërs en skrifgeleerdes aan die kaak te stel (vers 2). Op die voorgrond in al drie gelykenisse is...
by Jaco Thom | 23 Okt 2023 | Lees die Bybel saam met my, Lukas
Jesus praat toe met die wetgeleerdes en Fariseërs en vra: “Mag ’n mens iemand op die sabbatdag gesond maak of nie?” (vers 3) Die Sabbatsgebod was op ’n stadium in ons eie verstaan van die Bybel ’n baie belangrike kwessie. Meestal is daar baie reguit en simplistiese...
by Jaco Thom | 22 Okt 2023 | Lees die Bybel saam met my, Lukas
Toe antwoord Jesus hulle: “Dink julle dat hierdie Galileërs groter sondaars was as al die ander Galileërs omdat dit met hulle gebeur het?” (vers 2) CJ Langenhoven het gesê: “Ons is almal ywerig vir die verbetering van ons naaste.” Ons kyk graag veroordelend na ander....