by Jaco Thom | 20 Okt 2020 | Lees die Bybel saam met my, Openbaring
“Kyk, Ek kom onverwags soos ’n dief. Geseënd is die een wat wakker bly en sy klere reghou, sodat hy nie kaal hoef te loop en die mense sy skande sien nie.” (vers 15) Die bakke herinner weer baie sterk aan die plae in Egipte, voordat die volk van God toegelaat is om te...
by Jaco Thom | 19 Okt 2020 | Lees die Bybel saam met my, Openbaring
Een van die vier lewende wesens het toe aan die sewe engele sewe goue bakke gegee, gevul met die toorn van God, van Hom wat tot in alle ewigheid lewe. (vers 7) Die sewe seëls het God se oordeelsvoltrekking ingelui (Op 6:1–8:1), die sewe trompette het die dringendheid...
by Jaco Thom | 18 Okt 2020 | Lees die Bybel saam met my, Openbaring
Toe het ek ’n stem uit die hemel hoor sê: “Skryf op! Geseënd is dié wat van nou af in die Here sterwe.” “Ja,” sê die Gees, “hulle sal rus van hulle arbeid, want alles wat hulle gedoen het, volg hulle.” (vers 13) Dink net: dit wat ons vandag doen, volg ons hemel toe....
by Jaco Thom | 17 Okt 2020 | Lees die Bybel saam met my, Openbaring
Hy verplig al die mense, klein en groot, ryk en arm, vryes en slawe, om ’n merk op hulle regterhand of op hulle voorkop te dra … (vers 16) Die hervormer Martin Luther het die duiwel God se aap genoem, want hy probeer gedurig God na-aap. In Op 13 het ons ’n...
by Jaco Thom | 16 Okt 2020 | Lees die Bybel saam met my, Openbaring
… die vrou het na die woestyn toe gevlug waar God vir haar ’n plek gereed gemaak het … (vers 6) Op 12 vertel die verhaal van ’n vrou – God se volk op aarde – wat ’n seun in die wêreld gebring het: Jesus Christus. Intussen het daar oorlog in die hemel...
by Jaco Thom | 15 Okt 2020 | Lees die Bybel saam met my, Openbaring
Ek sal aan my twee getuies opdrag gee, en hulle sal, met rouklere aan, my boodskap twaalf honderd en sestig dae lank verkondig. (vers 3) Te midde van die oordele van God het die kerk steeds ’n taak. Dit is wat die twee getuies (Moses en Elia) simboliseer. Dat dit 3½...