Wag op die Here! 8

Wees sterk en hou goeie moed Wag op die Here! Wees sterk en hou goeie moed, ja wag op die Here!Psalm 27:14 (AFR20) Net in die vorige vers bely die digter dat hy verlore sou wees as hy nie geglo het dat hy die goedheid van die Here sal beleef in die land van die...

Wag op die Here! 7

’n Pleit in gebed Mag onskuld en opregtheid oor my die wag hou, want ek wag op U.Psalm 25:21 (AFR20) Die woord wag kom hier vir die derde keer in die psalm voor. Soos in vers 5 pleit die bidder dat God sal onthou dat hy op Hom wag en ’n antwoord verwag. Hy bid in die...

Wag op die Here! 6

Vir al die heiliges Ja, niemand wat op U wag, sal beskaamd staan nie …Psalm 25:3a (AFR20) Vergeet vandag van jouself en dink aan die groot huishouding van God, gelowiges regoor die wêreld, wat almal saam met jou op God wag. Ja, niemand wat op U wag, sal beskaamd staan...

Wag op die Here! 5

Wag op leiding HERE, wys my die weg wat ek moet gaan, leer my u paaie. Lei my deur u waarheid en leer my, want U, o God, is my redder. Die hele dag wag ek op U.Psalm 25:4-5 (NLV) ’n Gevegsmag het nie net voorraad nodig om te kan veg nie; dit het ook instruksies nodig....

Wag op die Here! 4

Wag op voorraad Die Here help almal op wat geval het. Hy ondersteun dié wat bedruk is. Die oë van almal is op U gerig, en U gee hulle kos op hulle tyd.Psalm 145:14-15 Waar Psalm 104 veral fokus op die skepping en die diereryk, handel Psalm 145 oor God se volk. Die oë...

Wag op die Here! 3

Wag soos die skepping Hulle almal sien op na U om vir hulle kos te gee op tyd. Gee U vir hulle, raap hulle dit op; maak U u hand oop, word hulle versadig met wat goed is.Psalm 104:27-28 (AFR20) In hierdie aangrypende lofpsalm besing die digter God as Skepper, maar ook...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.